Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > United Rugby Championship
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 4 - Edinburgh vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Scarlets at Ellis Park in the URC on 11 May 2025, kickoff is at 15:00

Match 4 - Edinburgh vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  <12
Author
Message
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 153
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 10:38pm
Fourie is regtig n goeie defencive coach. Ons verdediging is baie beter.
Henco het baie by Fourie geleer om die spasie buite toe te maak. Henco gaan nog bok word die jaar. Mense vertaaan nie hoe goed hy is nie. Hy is n slim speler, iets wat SA nie baie van het nie
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1062
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 10:49pm
Stem Lion1986 hy speel vir my ook baie slim en lees die game baie goed daai breuk hier teen die einde wat ons amper gaan druk het was briljant hy is vir my orals gewees daai wit skrum pet was orals op die veld, selfs Nahamba begin stadig maar seker baie goed raak jaag nog so nou en dan aan goed waaraan hy moet werk dan kan hy verseker n groote raak
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 10:57pm
Dit is amper tyd vir my om my woorde oor die afrigting te moet begin sluk. Ek was so paar maande terug baie krities op die span en unie se besluite en terwyl ek steeds dink daar baie dom foute/besluite deur die unie gemaak was die laaste paar jaar, dink ek ons afrigters begin bewys hulle verdien hulle plekke en hulle groei in hul rolle.

In die onderhoud na die game met Ivan het hy beklemtoon hoe goed dit was om vir 'n slag weer 'n "off season" te hê saam die spelers. So ver lyk dit of die afrigters daardie tyd baie goed benut het.

Ek wil ook noem, daar was blykbaar meer as 12 internasionale spelers in die Edinburgh span, terwyl ons net 'n paar ou  Bokke het....
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40232
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 10:59pm
Henco van Wyk was skitterend, so ook Francke Horn. Lynstane was 'n groot kopseer en hier teen die einde was die skrums ook nie so waffers nie. Nohamba se skopwerk was baie goed. Ruan Venter het ook die bal goed gedra.
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 11:09pm
Op 'n kol het hulle iets genoem van ons lynstaan success rate in die kompetisie is maar 73% (3de laaste van al die spanne) en na vanaand is dit seker swakker.
Go LIONS!!!!!
Back to Top
gertjie0000 View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 13-Mar-2017
Status: Offline
Points: 1062
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote gertjie0000 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 11:10pm
Net so terloops ek sien Munster het verloor teen Connach 20-11 so hulle coach is seker nie ver daarvan af om gefire te word nie ek sien hulle het sover 1 uit 4 gewen
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 11:13pm
Originally posted by gertjie0000 gertjie0000 wrote:

Net so terloops ek sien Munster het verloor teen Connach 20-11 so hulle coach is seker nie ver daarvan af om gefire te word nie ek sien hulle het sover 1 uit 4 gewen

Lol, hul ondersteuners was hoeka laas seisoen so krities op Johann Van Graan gewees omdat hulle nie met flair speel en boring wen. Dink hulle is nou baie spyt, want lelik wen is baie mooier as om mooi te verloor.


Edited by TunaLion - 07-Oct-2022 at 11:13pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 07-Oct-2022 at 11:17pm
Ons O21 span het ook teen die Cheetahs O21 span gewen in Bloem (28 - 36)... Hierdie laaste paar weke gee my weer hoop vir die unie....
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40232
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2022 at 7:01am
Lions Coach Ivan van Rooyen after URC win over Edinburgh on 7 October 2022
https://youtu.be/tdBUjrx1JJA
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2022 at 7:03am

Ons het n paar great jong manne. 

Ek reken Van Wyk en Venter gaan nog baie games vir die Bokke speel. 

Van wyk laat my dink aan Jaco Pretorius , maar met beter ball skills en bietjie sterkter . 

Hy is nog nie eers 21 nie , maar lyk soos pure class. 

Venter is n yster , presies die tiepe ou wat ons nodig gehad het ins ons pak. 

Die grootste verskil die jaar is ons defensive efforts , dit maak n huge verskil, huge!

Dan Het ek Altyd gedink Nohamba is baie goed , maar hy het vir my “arrogant” begin lyk en ek het nie daarvan gehou nie , maar hy speel nou goeie rugby weer . Lekker om krappies en Nohamba te he. Dankie tog Warner is gone !!!!

Dan het ons 2 Great 10s . Hulle Moet net leer pale skop
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2022 at 10:38am
Die ander ding wat in ons guns tel is dat die softies op defence soos Simelane en EW Viljoen weg is en Maxwane nie speel kans kry nie. Tipiese show ponies wat nie hart wys wanneer dinge bietjie tough raak in games nie en sodoende maklike gapings los of penalties weg gee.

Dinge lyk goed, maar daar is nog baie moeiliker games in die nabye toekoms. Ulster is volgende, eish! Dan Glasgow, wat nie te moeilik behoort te wees en dan die Stormers. Al die games is gelukkig tuis, maar gaan steeds baie taai wees. As ons hierdie games somehow kan wen, gaan dit ons span nog net meer selfvertroue gee!


Edited by TunaLion - 08-Oct-2022 at 10:41am
Go LIONS!!!!!
Back to Top
Niela View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 29-Apr-2019
Location: Johannesburg
Status: Offline
Points: 515
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Niela Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2022 at 1:50pm
Originally posted by TunaLion TunaLion wrote:

Die ander ding wat in ons guns tel is dat die softies op defence soos Simelane en EW Viljoen weg is en Maxwane nie speel kans kry nie. Tipiese show ponies wat nie hart wys wanneer dinge bietjie tough raak in games nie en sodoende maklike gapings los of penalties weg gee.

Dinge lyk goed, maar daar is nog baie moeiliker games in die nabye toekoms. Ulster is volgende, eish! Dan Glasgow, wat nie te moeilik behoort te wees en dan die Stormers. Al die games is gelukkig tuis, maar gaan steeds baie taai wees. As ons hierdie games somehow kan wen, gaan dit ons span nog net meer selfvertroue gee!

Agree ,

Ons het n paar tough fixtures wat kom. 

Dis die ding van die URC , elke game is n challenge 
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40232
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2022 at 4:39pm
ja hel as mens simelane met Henco vergelyk dan kan ons almal bly wees daar is nou 'n gaping vir Henco om te speel. Daar is nog 'n paar ouens in die begin XV wat vir my plek kan maak vir ander, soos Sangeweni wat vir my die heloe tyd lyk of hy min bied, en Van Vuren het ook vir my gelyk of hy met sy groot lyf maar gesukkel het om effektief te verdedig
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1544
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 08-Oct-2022 at 8:55pm
Agv beurtkrag, internet issues, werk, ens kon ek nog geen wedstryde kyk nie. So al wat ek kon sien is jul tjol praat na die games.Wink

Die telbord wys dinge gaan baie goed. Beter as wat ek kon droom.Wink


Edited by Attie Karate - 08-Oct-2022 at 8:56pm
Up the Vaal!
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40232
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Oct-2022 at 6:21am
hopelik kon jy darem die hoogtepunte op youtube kyk
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Oct-2022 at 8:04am
Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Why is Jordan Hendrikse only getting 5min in the last 3 games??? Does the Lions management know something???

About two weeks ago when Lombard was back I wanted to comment and say that the Lions need to manage him and Hendrikse very carefully. Many pundits were talking of Hendrikse as a future bok 10 option with all the injuries the boks had, but now he's not getting any game time for the Lions. It reminds me of the Jantjies-Boshoff-vd Walt days where only Jantjies got decent game time. 
Back to Top
AK  View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 867
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote AK  Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Oct-2022 at 9:18am
Gedink ons was baie goed en het gespeel soos `n span met meer ondervinding as wat ons het. Ons het kop gehou met druk aan die einde.... Was goed ook om Skinstad (op kommentaar) bietjie stil te maak... Hy was op tye bietjie krities.... veral hoe ons jong ouens se entusiasme sal leeg loop en onderviding teen ons sal tel....

As jy ons vergelyk met bulle.... Chalk and cheese.... Baie opgewonder oor ons potensiaal vir die seisoen

Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Online
Points: 40232
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Oct-2022 at 9:19am
Hulle speelstyl is baie dieselfde en moeilik om te kies tussen die twee, maar die een op die bank moet meer speelkans kry as 'n paar minute
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 570
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Oct-2022 at 9:31am
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Originally posted by Red_Machine Red_Machine wrote:

Why is Jordan Hendrikse only getting 5min in the last 3 games??? Does the Lions management know something???

About two weeks ago when Lombard was back I wanted to comment and say that the Lions need to manage him and Hendrikse very carefully. Many pundits were talking of Hendrikse as a future bok 10 option with all the injuries the boks had, but now he's not getting any game time for the Lions. It reminds me of the Jantjies-Boshoff-vd Walt days where only Jantjies got decent game time. 
exactly LB, Jordan clearly has aspirations of being a bok and if we can't give him the time he needs to achieve that then he'll go somewhere else.
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2786
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Oct-2022 at 10:35am
Ek dink Jordan het bietjie van n knock gevat teen die Bulle, dit moes ook n rol gespeel het, het hy nie juis die vorige keer presies so been storie gehad en vir n ruk uit gewees nie? 
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1856
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Oct-2022 at 12:33pm
Ek sien Gianni Lombaard word nou ook gemerk as een van die spelers wat die Bokke vir die toer wedstryde gaan kies.... So ek weet nie, dit is baie moeilik om tussen die twee te kies.

Na Vrydag se game het Ivan gepraat van hulle wou baie graag Gianni nou game kans gee om kombinasies te vorm met Nohamba, maar ook met Krappies. Dit is dan hoekom hulle Nohamba redelik vroeg in die games se 2de helfte af bring, maar Lombaard dan oplos dat hy kan jol met Krappies vir 'n ruk. Dit nadat Hendrikse laas jaar reeds baie speelkans gekry het met albei skrummies. So ek stem nogals met hul logika en ons wen tans, so kan nie te veel kla nie. En dit is goed om te weet hulle het 'n plan. Mens kan seker maar fout vind met enige plan, ek is net bly daar is ene.


Edited by TunaLion - 10-Oct-2022 at 12:34pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  <12
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.188 seconds.