The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
SA Conference |
Post Reply |
Author | |
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 19-May-2019 at 9:40am |
Met 4 wedstryde oor vir almal is die puntestand tans: Bulls: 32 Jags: 32 Lions: 30 Sharks: 29 Stormers: 26 Oorblywende wedstryde: Bulls: Brumbies (weg); Blues (weg); 'Landers (weg); Lions (tuis) Jags: Waratahs (weg); Reds (weg); Sharks (tuis); Sunwolves (tuis) Lions: Sharks (weg); Stormers (tuis); 'Canes (tuis); Bulls (weg) Sharks: Lions (tuis); 'Canes (tuis); Jags (weg); Stormers (weg) Stormers: 'Landers (tuis); Lions (weg); Sunwolves (tuis), Sharks (tuis)
|
|
Up the Vaal!
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jul kan nou maar self probeer voorspel wie gaan waar eindig. Dit lyk hoogs onwaarskynlik dat die Leeus die konferensie sal wen aangesien die Jaguares so goed lyk op die oomblik. Dit sal my nie varbaas as hul 4 uit 4 wen van hier af nie. Die Leeus se situasie is heeltemal anders vir my. Alhoewel ons nou 2 baie goeie wenne na mekaar het, speel ons steeds nie goed nie en sal ek nie verbaas wees as ons al ons laaste 4 wedstryde verloor nie. Net so sal ek ook nie verbaas wees as ons 4 van ons laaste 4 wedstyde wen nie. Ek weet dit maak nie sin nie, maar dis vir my hoe ons seisoen gegaan het sover die jaar. Ons mag dalk die Sharks wen weg, want gewoonlik sukkel spanne nogal na hul loslootjie. Ons behoort ook die Stormers tuis te kan wen, na ons hul anyway moes wen vroeer die seisoen op Nuweland. 'Canes tuis is ook nie onmoontlik nie- die jet-lag vang spanne gewoonlik mos meer die tweede week op toer en die altitude mag ook help. Bulls weg is ook wenbaar aangesien hul dan terugkeer na 'n lang toer. Edited by Attie Karate - 19-May-2019 at 10:02am |
|
Up the Vaal!
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons moet net nie nog wille span keuses maak en beserings kry nie. Dit voel of ons mekaar begin vind, alhoewel ons nog vrot is in dieselfde goed..
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dit wil wil voorkom of ons agterlyn uiteindelik met meer ritme (en sukses) begin aanval.
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk asof ons baie sukkel teen spanne waar ons nie voorlangs kan dikteer nie en wat ook goed kan verdedig ( Saders, Sharks, Bulle en Stormers). Teen spanne waar ons wel voorlangs kon dikteer het, kon die resultaat enige kant toe geval het. Die uitsondering was die Jaguares, wat die seisoen stadig begin het (toe ons hulle gespeel het), en wat daarna elke wedstryd verbeter het terwyl ons agteruit geboer het.
Edited by emiel1 - 19-May-2019 at 3:26pm |
|
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons vind on ritme op aanval, maar ons defense is nogsteed absoluut pateties. En ek se nie die ouens is nie committed nie, maar hulle het absoluut geen vertroue in die sisteem nie. Jy kan dit sien met die hoeveelheid double-tackles wat gemaak word, en die hoeveelheid kere wat die ouens buitentoe, dan binnetoe tackle. Daardie skuif maak 'n reuse gat oop aan die buitekant. As ons ons verdediging kan uitsorteer, sal dit baie beter gaan, want dan sal ons meer kan kapitaliseer op die druk wat ons met bal in die hand doen. Op die oomblik, sodra die ander span die bal kry, hardloop hulle gate deur ons, so dis okey om met net 35% van die balbesit te speel.
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sad but true
|
|
Up the Vaal!
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Met 3 wedstryde oor vir almal is die puntestand tans: Jags: 36 Sharks: 33 Bulls: 32 Lions: 30 Stormers: 30 Oorblywende wedstryde: Bulls: Blues (weg); 'Landers (weg); Lions (tuis) Jags: Reds (weg); Sharks (tuis); Sunwolves (tuis) Lions: Stormers (tuis); 'Canes (tuis); Bulls (weg) Sharks: 'Canes (tuis); Jags (weg); Stormers (weg) Stormers: Lions (weg); Sunwolves (tuis), Sharks (tuis) Enige van die 5 spanne kan steeds die konferensie wen, en enige van die 5 spanne kan nog onder eindig.
|
|
Up the Vaal!
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Jags is die gunsteling om die konferensie te vat. Behalwe as hul teen die Reds en Sharks vasval, dan kan dit dalk bietjie nader wees aan die einde. Maar hul behoort die reds te klop, en natuurlik die sunwolves ook. So ten minste 2/3 vir hulle.
Sharks het 3 moeilike games oor. Moeilik om te voorspel wat hulle gaan maak Bulls - kan die Blues dalk wen, en dan natuurlik hul laaste game teen ons. So ook dalk 2/3 Stormers - kan maklik al 3 games wen, of 2/3 as ons die game op EP wen Lions - ek weti meer nie.. Dalk wen ons al 3 oorblywende games, dalk verloor ons al 3
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
haha elke nwk is 'n moet wen, laas nwk was ook!
|
|
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ja maar as ons twee gaan wen, moet dit die stormers en bulle wees om ons kanse te verbeter. Natuurlik wil mens alles wen.
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Met 2 wedstryde oor vir almal is die puntestand tans: Jags: 41 Lions: 35 Bulls: 34 Sharks: 33 Stormers: 30 Oorblywende wedstryde: Bulls: 'Landers (weg); Lions (tuis) Lions: 'Canes (tuis); Bulls (weg) Sharks: Jags (weg); Stormers (weg) Stormers: Sunwolves (tuis), Sharks (tuis) |
|
Up the Vaal!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dankie Attie, ek dink dis redelik seker dat die Jaguares bo aan die konferensie gaan eindig. Die ander spanne speel vir 2de plek, maar as jy dan een van die Aussie spanne speel in die kwarteind kan dit nog okay wees
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
Up the Vaal!
|
|
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
Up the Vaal!
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
In my mind we need to finish 6th , that is our best chance to progress to a semi (and probably lose, but lets just get there for now)
So to finish 6th,we MUST at the very least get a losing bonus point (And a number of other results go our way , including a draw between the sharks and stormers) If the Stormers get 5 points vs the sharks. We need to beat the Bulls without a bonus point and we will also be 6th. Will be an interesting weekend....
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |