The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Bulls CEO confirms meeting with Jake White |
Post Reply |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 09-Mar-2020 at 12:26pm |
||
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/bulls-ceo-confirms-meeting-with-jake-white-20200309
The Bulls have confirmed talks with former Springbok coach Jake White but it's not a done deal that he will become their new director of rugby. This comes after Afrikaans newspaper Rapport indicated on Sunday that White could replace Alan Zondagh, who resigned in January. Blue Bulls Company CEO Alfons Meyer confirmed to Netwerk24 that they will hold a meeting with White on Monday but nothing was cast in stone. "We have several people we are talking to," Meyer said, before adding that they may also decide not to fill the role. "The meeting with Jake is nothing more than to find out where he is at in his career and what vision he could have for the Bulls. To say he is in the inside lane would not be true." White won the World Cup with the Springboks in 2007 and also coached teams liked the Brumbies (Australia), Sharks (South Africa), Montpellier (France) and Toyota Verblitz (Japan). |
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Bulls spend weer baie!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit is my hele issue met die Leeus. Die WP en Bulls, selfs sharks tot 'n minder mate, droom groot. Hulle probeer wereld klas afrigters kry, selfs al is die finansies maar min. Die Leeus is net te gelukkig om plaaslike coaches dieselfde ouderdom as meeste van die spelers te kry. En ongelukkig werk dit nie
|
|||
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek Sien die Bulle probeer vir Jesse Kriel and Marcel Coetzee in die hande te kry.... wereldklas spelers.
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die Bulle wil bele in spelers soos Jesse, Marcel en Duane en in afrigters soos White, terwyl ons bele in Duncan Matthews, Dan Kriel en Andre Warner en afrigters soos Niel de Bruin, Sean Erasmus en Cash....
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja Nee... dit is moelik om to balanseer tussen koop of Ontwikkel.... Moet Se, Warner het my glad nie Beindruk nie, ek het baie meer verwag! Swak swak swak...
|
|||
rooibont
Pasgebore Leeu Joined: 15-Jun-2016 Location: Vereeniging Status: Offline Points: 72 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem saam oor Warner baie swak !
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
the lions have made a few bad buys in my opinion; Andre Warner, Jannie du Plessis, Roelof Smit are chief among them
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
En John Mitchell het Warner meer gerate as Van Zyl en Papier by die bulle...
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Roelof Smit might have potential, will have to wait and see whether he will continue to battle with injuries...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die Leeus hou van bargain hunt. Net omdat die Bulle sulke ouens wil/gaan koop, beteken nie hulle gaan sukses behaal nie. Ons het self met Tricky Dick and Mitchell probeer en dit het ons lelik laat laaste eindig. So ons het Coaches sonder spelers gehad en nou spelers sonder Coaches.. Ackers en Swys was mooi in die middel gewees, ons moet daai balans probeer kry, dan lyk die boeke weer goed en die rugby weer mooi. |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek wonder maar net of so baie spelers sleg lyk agv swak afrigting? En omdat die hele span so sleg speel? Dis moeilik om uit te staan as die hele span sleg doen..
Maar basiese foute, soos jou springers mis, balle aanslaan ens is onverskoonbaar.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Stem saam, as ons ten minste die basiese goed reg doen, en dan nog steeds verloor, kan mens dit op die ken vat, maar ek het nie gehou van wat ek laas Saterdag gesien het nie. Ons het erg gesukkel in die lynstane en skrums in die eerste helfte...dis onverskoonbaar
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja kyk, as mens nie eers kan fokus en die basics reg doen nie, hoe kan daar verwag word ons gaan erns kom.
Hoe baie die mense moan oor Pote, hy kan die basics doen en goed doen. Die Kwaste onder hom het altyd goed vertoon in daai aspekte.
Edited by PaBz0r - 10-Mar-2020 at 8:50am |
|||
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja Nee, Basiese foute is die grootste probleem! Maar ja, van daai Bargain Kopies n'paar jaar terug het sommer mooi uitgewerk.. Franco Mostert, Skosan bv. Hierdie Huidige klomp werk glad nie... Smit speel nog nie...
Ek hoor Cyle Brink wil ook waai ? Waar ? nog n'plaaslike ster wat ons intwikkel het.
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Toe ons weer terug was in SR, na Ackers oorgevat het, het ons ook ons eerste klomp games verloor. Die verskil is dat Ackers n hele seiseon - toe ons uit SR was - gehad het om kombinasies te onwikkel, dinge te probeer en aan die gameplan te skaaf, asook kontinuiteit op te bou. |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja, Ackers hulle was in 'n mate gelukkig om daai tydperk te he waar hulle spelers en kombinasies kon toets. En ja, dit het nie dadelik gewerk nie, ons het net net die Kings geklop oor die 2 relegasie wedstryde. MAAR, daar was van die begin af 'n plan wat almal duidelik kon raaksien, en mens kon sien die gees in die span was goed. Daai tekens is nie nou daar nie.. En ongelukkig vir Cash hulle het niemand die luxury om weer sy tydperk te he soos wat Ackers hulle gehad het nie. Alhoewel, hy het 2 CC seisoene gehad, het hy nie? As jy hoof afrigter van 'n super rugby span wil wees verwag die unie, spelers en ondersteuners jy ken jou sh.t en resultate gaan dadelik daar wees. Emirates gaan nie happy wees om 2-3 seisoene se geploeter te borg in die hoop dat hulle dalk later beter gaan begin speel nie
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons gebruik mos die Currie Cup om die spelers te laat rond neuk in Japan en rus by die huis om geld te spaar.
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
You are right... I think with Jaco Kriel we all might be judging with our hearts instead of our minds...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Leeu1975
Pasgebore Leeu Joined: 09-Mar-2020 Location: Boksburg Status: Offline Points: 26 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek het nog altyd van Jake White gehou.
Dis jammer dat ons unie blykbaar nie kan sien hoe belangrik dit is om mense met ondervinding en visie aan te stel nie.
|
|||
Gebore Leeu-ondersteuner
|
|||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |