The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Emirates Lions Injury Update |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 08-Mar-2020 at 6:54am |
Jamba Ulengo: Severe quad contusion. Will have to pass fitness test later in the week. Wandisile Simelane: Grade I MCL tear right knee. Will probably settle by Highlanders match. His progress will be assessed later in the week.
Duncan Matthews is joining the team as cover for the two injured players. |
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Is Stean Pienaar beseer of gaan ons hom ook verloor aan 'n ander unie soos James en Madosh omdat hy nie speelkans kry nie?
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
Goeie vraag witboer ek lees toevallig Cyle Brink wil ook waai wag net vir toestemming van Rudolf dan is hy ook weg
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het die berig gese waarheen Cyle Brink wil gaan?
|
|
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ok sien hy is moontlik oppad Leicester Tigers toe...
|
|
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
Indien dit hulle kan help met die finansiering om Kwagga te bekom sal ek nie kla nie.
Edited by emiel1 - 08-Mar-2020 at 3:12pm |
|
Lions777
Pasgebore Leeu Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hoekom is Warner so stadig??? Hy het my so ge-irriteer gister.
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons skep geleenthede, maar omskep dit nie in punte nie.
|
|
Lions777
Pasgebore Leeu Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
Post Options
Thanks(0)
|
Warner was selfs in die pad toe ons amper gedruk het na Elton se skop
|
|
Lions777
Pasgebore Leeu Joined: 07-Mar-2020 Status: Offline Points: 11 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons eerste aanvalsgeleentheid in die game het ons seker 30m verloor en dit het met Warner begin. Wens Ross is weer reg.
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dillon is daar... Hy speel goeie rugby al vir 'n paar seisoene (wanneer hy kans kry). Eers was dit Nic Groom en nou Warner wat bo hom verkies word... Sal ook nie verbaas wees as hy reeds 'n ander unie soek nie... Dit is regtig asof ons afrigters verplig voel om nuwe aanwinste te speel, ten spyte van hul vorm en ten koste van jong plaaslike talent... Noem hulle maar op, Groom, Lewies, Matthews, Kriel, Warner...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Toe Elton daai cross kick skop vir Greem en hy binne pass vir Schoeman , was ons op hulle lyn en n vinnige bal sou ons score. Toe het Warner besluit om die bal stadig te maak. Eventually het het hy die bal blind gespeel Vir Ulengo en ons was uit ge tackle. Bad decision making. Ross het sy issues, maar sy cross defense is baie goed en hy maak goeie besluite. Sy pass is nie so crisp nie, maar ek kan daarmee lewe. Dillon Smit moet dan die laaste 25 min speel , nie krappies of Warner nie
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek sal Cronje ook bo Warner en Krappies ,en even Dillion kies....Dillon is goed en ek kan nie verstaan dat hy nie regtig n kans by die leeus kry nie.
Soos ek se ons het die spelers net verkeerde besluite,verkeerde span keuses en n coach wat ek dink maaitjie ,maaitjie kies......Lyk of hy net al die nuwe spelers kies en ex blou bull rejects want hy het dalk net gesag oor hulle en nie bang vir hulle(Jambo,Kriel,Warner,Matthews ,ens) - Jansen - wat maak hy nog in die span(basiese goed soos vind jou springers?????).......Campher is even beter as hy.....
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem 100% saam.
Edited by PaBz0r - 09-Mar-2020 at 8:08am |
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |