The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Super 14 to make a return in 2021? |
Post Reply |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 03-Dec-2018 at 10:40am |
|
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/super-14-to-return-in-2021-20181203?utm_source=dlvr.it&utm_medium=twitter
SANZAAR, the southern hemisphere's rugby governing body, is reportedly considering reverting back to a 14-team Super Rugby competition and doing away with the tournament's conference system from 2021. According to a Sydney Morning Herald report, the Sunwolves are the team in the firing line as Australia, New Zealand, South Africa and Argentina battle to reach consensus about a tournament format which suits all unions. The Sunwolves are entering their fourth season of Super Rugby. They have won just six matches in their history, finishing the 2018 competition bottom of the overall table. That leaves the Tokyo-based franchise at risk of being axed from Super Rugby unless another South African team follows in the footsteps of the Cheetahs and Kings, who were axed from the tournament to join the PRO14. A 14-team Super Rugby competition would potentially allow for a round-robin competition structure, as opposed to the controversial conference system which is currently being used. Under the conference system teams can go through the entire season without facing certain opposition. Argentina's Jaguares joined Super Rugby along with the Sunwolves in 2016 but unlike the men from Tokyo, they have shown steady improvement and made the playoffs in 2018 after finishing in seventh position on the overall standings. As a full member of SANZAAR, Argentina are also considered an integral part of the Rugby Championship which means the Jaguares are set to stay in Super Rugby. |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink ek het dit al in die verlede gese, die konferensie stelsel maak nie sin nie en round robin is al wat Super Rugby gaan red in my opinie, as dit nie al klaar te laat is nie. Nog 2 jaar van die konferensie gaan die kompetisie net groter skade berokken
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink ek was net all-in, my voorstel was dat 3 spanne gesny moet word en dat ons moet terug gaan na Super 12
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Either the round robin or pool system. But the conference system is laughable.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die sunwolves en Jags hoort nie daar nie. Die jags het wel beter gedoen hierdie jaar, maar die feit dat hul aan die gatkant van die wereld sit en almal soontoe moet vlieg vir 1 game maak nie sin nie.
|
||
J J
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Krugersdorp Status: Offline Points: 95 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Sal interesant wees om die finansiele state te sien, want ek glo nie meer Super Rugby is winsgewend vir enige unie of die lande se rugby rade nie. Stadions is leeg want die unies om op te maak vir die tekort laai die kaartjie pryse wat dit basies n baie duur uitstappie maak vir 4 persone. Voeg nog by die gemak van jou eie huis en deesdae se groot TV's is ook dalk die rede hoekom al minder mense stadions toe sal gaan om die wedtsryd daar te gaan kyk. Hier is ook al voorheen genoem dat Super Rugby moet ophou en dat daar na alternatiewe kompetiesies gekyk moet word. Daar moet n nuwe formaat wees wat mense weer sal lus maak om weer na wedsrtyde te kyk in die stadions.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink om nog 2 jaar aan te karring op dieselfde trant is 'n groot fout, die skares gaan net kleinder word en die belangstelling minder
|
||
Paul
Jong Leeu Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink 2019 gaan seker die laaste jaar wees wat ek werklik nog gaan ruyby kyk wn my span nog gaan support. My persoonlike gevoel is dat na die wereldbeker gaan soveel ouens oorsee waai dat dit regtig nie meer werd gaan wees om ruyby te kyk nie. Ongelukkig is rugby besig on baie vinnig agteruit te gaan in ons land.
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
die vraag is , kyk mense pro14 ?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Moet eerlik wees ek mis meeste van die wedstryde.
|
||
Zibbie
Koning Leeu Joined: 03-Apr-2016 Status: Offline Points: 1166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
ek self Transvaal . Nou wonder ek hoekom gaan mense dan nous kielik begin belangstel as ons super rugby los ?
Ek persoonlik sou die Leeus se wedstryde kyk . Maar dit sal my nie meer laat belangstel in die wedstryde van ander spanne nie .
|
||
Clav
Pasgebore Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 37 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek hoor op die vanoggend op die radio dat hierdie net n rumor is..
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I don't have time to watch the other games. I am normally at the Park on a Saturday afternoon.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stel gladnie belang in Pro 14 nie. Dink ek het in my lewe 'n totaal van 10min gekyk. Enigste oorsese club rugby wat ek dalk sal kyk is as Gloucester speel, en net omdat dit n halwe leeu span is.
Wat ek dink hulle moet doen is sny die jags en wolves uit super rugby uit. speel 1 rondte teen almal, top 4 speel semi's en finaal. 2 spanne wat in finaal gespeel het speel weg en tuis games teen finaliste van Top 14 of Premier liga om as club world champ gekroon te word. OF om die CC te red speel jy dit vroeer die jaar. Slegs top 2 spanne speel verkorte super rugby teen top 2 van NZ en top 2 van AUS. Finaliste speel weer verder teen Noordelike halfrond finaliste.
|
||
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
Marthinus100
Welpie Joined: 31-Mar-2016 Location: Lichtenburg Status: Offline Points: 166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat van maak super rugby soos die sevens? Al die spanne speel oor n naweek op een veld. Die spanne trek loodjies teen wie hulle speel die dag van die wedstryd vir die volgende rondte of so. Einde van die seisoen of x aantal weke later wen die span met die meeste punte. . . Die wedstryde sal dan nie so intermittend wees soos huidig nie, maar meer gekonsentreerde tyd.
|
||
Marthinus100
Welpie Joined: 31-Mar-2016 Location: Lichtenburg Status: Offline Points: 166 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek weet dit gaan nie goed wees vir stadions nie, maar dalk kan hulle so die currie beker versterk.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I agree, it's the quantity instead of quality that's killing it for most spectators. I've been saying for the last 3+ seasons, I really don't want to see 4 or more local derbies a year (2 in super rugby and 2 in CC), excluding finals and supersport series
|
||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |