The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
2021 en die Toekoms |
Post Reply |
Author | |
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 20-Jul-2020 at 2:10pm |
So NZ en Aus soek ons nie meer in Super rugby nie ek hoor dat mense in Europa wil ons ook nie in Pro14 hê nie , wat is julle ouens se mening oor die pad vorentoe.
Ek persoonlik hou nie van Pro14 rugby nie .... die kompetisie is te lank , dit reen te verl in Europa , games is stadig en die af naweke tussen wedstryde breek net die kompetisie se momentum. As ons Pro rugby gaan speel is daar spanne wat gaan uitval want hulle praat van n Pro 16.
Opsies 1 Speel n verbeterde weergawe vd CB tussen Febr en Jun met ons beste spelers en n nuwe internationale kompetisie aan die einde vd jaar , sluit Argintinie, Force ens in. Weet nie wat wil julle graag sien? |
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek weet nie of 'n plaaslike kompetisie die antwoord is nie... Belangstelling in Rugby in SA is, in my opinie, nie meer so groot dat dit volhoubaar sal wees nie. Ons sal internasionaal moet gaan en die enigste opsie op die stadium is die Pro14.
Ek hou ook nie baie van die kompetisie nie, maar ek moet ook by se, dat ek dit nooit rerig gevolg het nie. Soos ek verstaan is die plan om die Cheetahs en Kings uit te skop en dan die 4 Super Rugby franchises in te sluit. Ek het nie 'n probleem daarmee nie, aangesien die Cheetahs en Kings ook nie 'n probleem gehad het met ons wat in 2013 uit Super Rugby geskop was nie. Ek sal ook dieselfde argument gebruik as wat hulle gebruik het, hulle het 4 jaar in die Pro14 gehad en kon niks uitrig nie, so net op uitslae alleen is dit dan regverdig dat hulle uitgeskop word. Maar ja, ek dink nie rugby gaan weer dieselfde wees nie, maar ek dink darem ons gaan 'n beter kans he om die Pro14 te wen as Super Rugby...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Watookal hulle besluit - daar is n paar goed wat sal moet in ag geneem word:
1) Travel reelings sal moet meer eenvoudig wees - dis hoekom dit dalk sal sin maak om Noord te gaan. 2) Dit moet finansieel volhoubaar wees - wat ek nou al van die Pro 14 gesien het, is dat die toeskouers hulle rugby love, en in groot getalle by die games opdaag. Dit kan dalk die spelers uittog na die noorde n bietjie demp. 3) Deelname in die Heineken Cup (of wat dit ookal deesdae genoem word) moet ook ondersoek word. Ek glo die blootstelling vir borge is groter daar, en kan dalk meer geld vir ons franchises beteken. |
|
Scrubba
Pasgebore Leeu Joined: 26-Jun-2018 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 64 |
Post Options
Thanks(0)
|
Stem Saam, Heieneken Cup (Euro Championship Cup) is waar ons moet probeer speel. EK dink dit sal beter vir al ons rugby wees as die spelers teen Franse en Engelse spanne ook kan speel! dit is soos hulle "Super Rugby" daardie kant. Hulle sal n' 6'de "pool" moet skep as ons wil saam speel. Maar daar is ook spanne van Ierland/Italie/Skotland betrokke, en jy speel seker tuis en weg teen die spanne in jou pool, en dan is dit knockouts.
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Heineken Cup is eerste prys vir ons.
Daar is baie talent in SA. Maar ons rugby en belangstelling is besig om baie af te neem. ek kyk die ander aand 2002 currie cup highlights. Ellis park was vol vir pool games in die CC.
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink ons rugby gaan n groot knock vat.. geld gaan vinnig opdroog
|
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
SA being booted from SR is not a done deal yet. If NZ want to go it alone, it will cripple them financially because of the broadcast deal in place. Australia cannot afford to lose SA in SR either, because they are virtually bankrupt because of Folau. Financially SA holds the cards because of the broadcast deals.
I think that eventually we will move north, whether its an expanded Pro 14, with a route into the Champions Cup, or an Anglo Welsh league for teams like the Cheetahs, Kings, Griquas and Pumas, or even the English Premiership or French Top 14, we must look north. Better travel, bigger broadcast deals, and the rugby is pretty tough. Maybe not as fast as the SR, but still very technical, and tactical because of the weather. However, playing in SA will provide opportunities for running rugby. As some reports have mentioned, this may pave the way for tours from the likes of NZ and Aus. I for one would prefer a 3 match test tour with midweek games compared to the Rugby Championship. I do feel for the Argies, because they will be the worst hit of all countries. |
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Superugby in its current format isn’t working anyway. - The time zones are an issue. - Heavy travel schedules - SA teams disadvantaged due to the direction of travel for away fixtures and the jet lag there of. - Conference system is a joke. - The comp is way too long and people lose interest. I wouldn’t mind playing with the French , weather better than the UK, they have a very strong league with world class players. I understand that NZ wants to keep the rugby championship, but ditch us from SR. Could be “best of both” , but then we need a very well thought trough international calendar
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |