The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Stormers 'close' to finality on Pieter-Steph futur |
Post Reply |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 20-May-2020 at 1:25pm |
||
https://www.sport24.co.za/Rugby/SuperRugby/stormers-close-to-finality-on-pieter-steph-future-20200520
It has been one of the most highly-publicised transfer dramas in recent South African rugby history, but the Pieter-Steph du Toit saga is nearing its end. The future of the 27-year-old 2019 World Rugby Player of the Year has been up in the air ever since he exited his contract with Western Province and the Stormers last Thursday. Du Toit had taken advantage of a three-week window that allowed professional players in South Africa to exit their contracts immediately as part of a broader cost-cutting mission from SA Rugby. Pay cuts have been implemented across the board in South African rugby, and the contract window was allocated to allow players an opportunity to seek other more lucrative and stable employment as the fight against the global coronavirus crisis continues. Du Toit is understood to have received a mega offer from France while there has also been reported interest from Japan, but his situation was complicated by the fact that he exited his contract at the Stormers with the intention of signing a new one. Since Friday, Stormers management have been trying to settle on a new agreement with Du Toit but, as of Tuesday morning, nothing had been confirmed. It is understood, though, that those negotiations are reaching their end and while one source described the situation as '50/50' on Monday, a final outcome is expected sooner rather than later. The Stormers have declined to comment officially on the progress, saying that they will communicate the outcome once there has been official confirmation. Edited by Transvaal - 20-May-2020 at 1:25pm |
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
News24 berig Galant het besluit om Stormers toe te skuif. Hoe benard is Leeus se geld sake dat hulle offer aan hom nie eens bankrupt Wp sin kon beat nie?
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nee nee, alles is mos klopdisselboom by die leeus, dis normaal om nie goeie spelers te teken nie
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek kan nie verstaan dat ons nie spelers kan teken nie, Bulle, WP, even die cheetahs teken... Ons verloor net spelers..... Ek wens ek kan positief wees oor die leeus, maar daar is regtig niks goeie nuus uit die Kamp...
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek vir een is bky ons het nie naby Gelant gegaan. As jy nie eers behoorlik links en regs kan skop as 15 is dit dealbreaker.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink ook nie hy is so wonderlik nie...bly ons het hom nie gekry nie. Hy is glad nie lief vir verdedig nie
|
|||
Leeu1975
Pasgebore Leeu Joined: 09-Mar-2020 Location: Boksburg Status: Offline Points: 26 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien Pieter-Steph bly by WP.
Ek verstaan nie hoe WP hul goeie spelers behou en Bokke soos Gelant kan koop as hul unie, as jy hulle kan glo, amper bankrot is nie. En ook waarom ons unie nie ons goeie spelers kan behou of Bokke wat beskikbaar is aan te koop nie!?
|
|||
Gebore Leeu-ondersteuner
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Net so het een van die sharks spelers 'n R9milj offer aan die hand gewys om daar te bly. Ek is seker PSDT sou selfs meer kon kry, hy word tog as een van die beste spelers in die wereld geag. So ja, ek wil ook weet hoe ander unies dit regkry om wereldklas spelers en coaches te behou of te teken, maar ons nie? Behalwe as Jannie en Willem Alberts ons bankrekening skoongemaak het?
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die realiteit is dat die Leeus tradisioneel meer moet betaal as ander unies, om spelers te lok of te behou, aangesien dit vir spelers wat oorspronklik van Gauteng af kom, gewoonlik aantrekliker is om by die see, of by n unie te bly waar die verkeer en lewenskwaliteit beter is, terwyl spelers wat van sulke unies af kom, dikwels bereid is om eerder vir minder geld, by sy "tuis unie" te speel.
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Valie ek sou ook eerder in Kaap wou bly as Vrystaat so ek hoor wat jy se en dit maak sin. Ek dink ons almal wonder maar net hoe die ander Unies so spelers behou en bykry maar Leeus nie. Galant is nie wonderlik nie maar wie gaan ons op heelagter speel wat darem ervaring het?
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ok Gelant is nie my favourite speler nie, ek het altyd geglo daar was heeltemal te vroeg te veel bohaai oor hom gemaak.
MAAR... Ons het nog vir Boeboes, reg? Dan sien ek geen rede om 'n aanbod vir Gelant te maak nie. Maar Boeboes is al lank by ons en gaan ook seker een of ander tyd aanbeweeg. Gelukkig het ons great talent in Green wat wag om oor te neem! O nee wag, hy het mos ook sy tasse gepak. As Boeboes waai/beseer is, het ons 'n ander heelagter wat volgende naweek teen die Crusaders kan speel as Super rugby weer aangaan?
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek verstaan jou punt dat Jhb nie die lekkerste plek is om te bly nie. Maar hy hoef nie eers van Pta af te trek nie, sover ek weet bly 'n hele paar van ons spelers in Pta? Terselfdertyd gooi almal cliches rond soos if you want loyalty get a dog. Dit is 'n professionele sport (sy werk) en spelers sal gaan weer hulle die meeste geld kry. En waar hulle glo hul deel van 'n wenspan gaan wees.
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Geld speel n rol, maar is in baie gevalle nie alleen die bepalende faktor nie. Ek weet van spelers wat al vir dieselfde geld geskuif het na ander unies toe, net omdat die persepsie bestaan dat die lewenskwaliteit daar beter is. Ek het ook al van n hele paar spelers en oud spelers gelees in JHB wat slagoffer was van gewapende roof, hijackings ens, terwyl ek nie eers aan een kan dink waarvan ek weet van n ander groot unie wat dit oorgekom het nie. Maar terug by Gelant: Hy word groot in die Kaap, sy vriende en familie is daar en hy is heelwaarskynlik van kleins af al WP mal, soos meeste kapenaars is. Kom ons se die WP het hom dieselfde aangebied as die Leeus, - Hoekom sal hy Leeus toe kom? Sou jy, as jy in sy situasie was? Edited by valie - 21-May-2020 at 3:35pm |
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink ook nie WP is meer so finansieel in die moeilikheid nie. Hulle kry glo n fortuin om Groenpunt Stadion toe te skuif.
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Valie, die eintlike rede waarom Gelant Kaap toe trek en nie Ellispark toe nie is irrelevant. Met daai redenasie gaan ons altyd die agterspeen suig en nooit 'n wenspan kan bou as niemand in Jhb wil bly nie.
My punt, en klomp ander ouens sin, is dat die ander 3 unies wel spelers verloor, maar hulle is net so besig om spelers te teken ook. Of groot name te behou ten spyte van groot offers oorsee. Behalwe vir Willem, Jaco en Jannie aan die begin van die seisoen, het ons nog net n gros spelers (en 'n coach) verloor en niemand nuut geteken nie. Ek verwag nie ons moet 'n wenspan gaan koop nie, maar ons het klaar klei getrap met die span wat ons gehad het. Minus nog 'n paar goeie spelers voorspel ek dit gaan beroerd met ons gaan as super rugby nou weer moes begin
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja, ek moet se ek raak ook moedeloos as ons die heeltyd bly spelers verloor, en ja 1 uit 5 is nie goed genoeg nie (btw ons het in 2015 ook slegs 1 uit ons eerste 5 games gewen).
Spelers wat ons van buite af inkoop, wat sterre word, gebruik ongelukkig die Leeus as n stepping stone, en min van hulle het langtermyn planne om by die Leeus te bly. Die kwaliteit spelers wat gewoonlik bly, is meestal ouens wat by die Leeus deur die stelsel kom - plaaslike talent wat plaaslik ontwikkel is. Ja, die plaaslike ouens waai ook, maar ek dink finansieel is dit goedkoper om n junior speler te kontrakteur en hom te ontwikkel, as om n goeie speler van buite af in te koop. Daar le verseker harde werk voor, maar daar is geen rede hoekom ons nie weer kan opstaan, soos wat ons reeds bewys het ons kan doen nie. Ons challenge gaan wees om n groep spelers in n eenheid te laat werk, vir lank genoeg om kontinuiteit op te bou. Indien daar wel n Curriebeker gaan wees, is dit die ideale plek om te begin.
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek sien ons het darem n nuwe vasskop stut geteken. Hy is wel net 19 jaar oud, dink hy was in Monument
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Woohoo, ons het 'n speler geteken! Exciting!
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |