The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
BULLSFAMILY WELCOMES JAKE WHITE |
Post Reply | Page <12 |
Author | ||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Julle het seker die naweek in die koerant gesien dat Jake White redelik baie aankope beplan. De Allende, Vrystaat se slot en nog n paar ander. Dink dit is die Remgro geld wat nou praat. Ook gesien daai wilde Vrystaat haker Dweba is oppad Frankryk toe. Glo steeds dat man is Bok materiaal...
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nie gesien nie. Maar as dit is wat hy besig is om te doen dan glo ek hy maak al klaar 'n verskil.
Jammerte dat Dweba oorsee gaan.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Selfs ou Remgro gaan spending moet check.. ek reken die Bulle het n groot fout gemaak in hulle timing van Jake aanstel.
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
OF, hulle timing was perfek. Met die breek in super rugby het Jake tyd om assessments te doen in terme van waar die bulls swak doen. Soos hy al klaar begin doen het met speler aankope.. En teen die tyd wat hulle weer kan begin oefen is ek seker hy gaan 'n klomp planne in plek he. Ek weet hy is nie almal se cup of tea nie, en maak baie vyande waar hy gaan. Maar mens kannie stry dat hy die credentials het om 'n sukkelende span om te keer in 'n wenspan nie.
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek Lees Jake al klaar Baie besig
Meanwhile, the report added that White could shake up the Bulls coaching staff up by luring in
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nou net op twitter gesien:
Bulls have officially unveiled Russell Winter as the team's new forwards coach.
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ja nee almal lui nog aan covid 19 skok maar die Bulle bou voort....
Edited by LeeuBrul - 22-May-2020 at 2:09pm |
||
Once a Lion always a lion
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jip, baie mense het met my gestry toe ek dit oorspronklik gesê het, maar Jake White gaan baie goed doen by die Bulle. Watch this space. Mense gaan hulle woorde sluk in n jaar of twee. Jy hoef nie buddies te wees om n sukses te maak nie, maar ek glo regtig Jake se "bad" mense verhoudings is nie waar nie. Om bo uit te kom, gaan mens op ander se tone moet trap, veral die wat nie saam werk nie en dit is hierdie mense wat die stories aandra en nie wil erken die fout was by hulle nie.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jake White het 'n wereldbeker gewen, so geen manier hoe hy 'n slegte afrigter kan wees nie, dis die toppunt wat 'n rugbyafrigter kan bereik, wat kan jy beter doen?
Verder het die Leeus hom as konsultant gebruik in 2009, en dit was die einde van Eugene Eloff by die Leeus, maar in plaas daarvan om toe vir Jake die afrigter te maak, donner ons rond vir 'n paar maande met skoolafrigter Hans Coetzee in die Curriebeker en stel toe vir Dick Muir as Super Rugby afrigter vir 2010 aan, en ons almal weet wat toe gebeur het. |
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
https://www.netwerk24.com/Sport/Rugby/kontrak-drama-marx-mag-nie-waai-se-leeus-ultimatum-vir-wp-oor-psdt-20200524
Weet nie of julle mense gesien het nie marx is nog nie helemal weg nie hulle betwis sy kontrak sy kontrak
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
En ek sien die leeus onderhandel met drie bul spelers, Burger Odendaal, Jaco Visagie en Divan Rossouw en dit lyk of die kanse goed is dat al drie leeus toe kom hulle is nie in Jake se planne nie ek dink veral Burger sal n groot aanwins vir ons wees hy het baie ondervinding en Jaco Visagie is darem beter as die twee hakers wat ons tans het
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
[QUOTE=gertjie0000]En ek sien die leeus onderhandel met drie bul spelers, Burger Odendaal, Jaco Visagie en Divan Rossouw en dit lyk of die kanse goed is dat al drie leeus toe kom hulle is nie in Jake se planne nie ek dink veral Burger sal n groot aanwins vir ons wees hy het baie ondervinding en
Jaco Visagie is darem beter as die twee hakers wat ons tans het[/QUOTE Hoop dis waar al drie glad nie te sleg...... Ons afrigters moet net die beste uit hul bring
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Jy kan nie n speler dwing om te bly nie. Sy hart is weg, behalwe vir moontlike geld is daar geen waarde om hom te probeer dwing om te bly nie...
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem Vaalleeu maar ek dink nie sy hart is weg nie hy was opgewonde om terug te kom na die leeus was dit nie vir die covid storie nie sou hy gebly het so ek dink dis maar meer n hoop dat hy dalk kon bly
|
||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
As sy hart nie "weg" was nie, hoekom het hy dan sy kontrak gekanselleer? Nee wat, dit kan geen positiewe daarin wees om 'n speler te probeer hou wat wil gaan nie.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek wonder net. Ons is in jaar 1 van die infasering van die speler-budgets wat volgens Rassie se nuwe kontraktering-model afgedwing gaan word op unies. Binne 3 jaar moet almal daaraan voldoen. Ter verfrissing. - Senior squads maks 45 spelers en R60 miljoen spandering per unie. - Junior squads : Unlimited spelers tot by R10 miljoen. Wonder net hoe dit die Bulle se spandering beinvloed indien enigsins? Persoonlik verstaan ek nie hoekom ons beperkings enigsins eers sal wil instel...laat die manne miljoene insit in die spel as hulle wil. Dis egter Rassie se model so ek sal nou met hom stry nie. Seker hy het sy redes vir die beperking.
|
||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek wonder net hoeveel spelers mag ons nog koop as ek kyk na die 45 spelers reel en hoeveel het ons op die oomblik op die boeke
|
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hie ek dit verstaan, is dat hulle gekyk het na wat die gemiddelde unie in SA realisties kan bekostig in n jaar. Dit is soos die salary caps in Engeland en die UEFA fairplay reëls in die Champions League (sokker) sodat unies nie n hroot gat vir hulself grawe nie, veral as daar iets sou gebeur soos die span word relegeer in hul domestic kompetisie (of n bonatuurlike ramp gebeur) en hulle verloor heelwat van hul inkomste vir n seisoen. Ek glo hulle weet wat die gemiddelde borgskap inbring in SA em die gemiddelde gelde wat unies maak, saam met die gemiddelde uitgawes en het dit daarop gegrond. Ek is glad nie teen dit nie. Sonder dit gaan ons spanne wil kompeteer met oorsese spanne, terwyl ons maar met besef ons rand kan nie kompiteer met oorsese geldeenhede nie (al is dit net vir een speler, soos die Sharks wat Beast n belaglike bedrag betaal het die laaste paar jaar).
Edited by TunaLion - 28-May-2020 at 11:01am |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Vir my maak dit ook nie lekker sin nie. Al wat vir my sin maak is dit verhoed dat 1 franchise soveel sterker word as die ander, omdat hy meer geld het om ster spelers te koop. Maar oor die algemeen beteken dit nou die SA franchises kan nog minder met oorsee kompeteer vir ster spelers. Hul kannie 'n paar miljoen vir een speler gee en die res moet dan minder kry nie.
|
||
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |