The Lions next play Munster in Limerick, Ireland in the URC on 30 November 2024, kickoff is at 21:35 |
Cheetahs Statement |
Post Reply | Page <12 |
Author | ||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
I agree . If your side pulls out , then you should give up the points. Send your B team if you must , The only issue is that creates incentive to not declare the status of the players
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem saam, die log sou heelwat anders gelyk het indien daai sou gebeur het. Cheetahs en Stormers die groot verloorders
|
||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek stem nouweer nie saam nie. Waarom moet 'n span wie se spelers siek word gepenaliseer word? Die sterkste span sou dan nie noodwendig wen nie, maar die een wat die gelukkigste was en die meeste verniet punte gekry het. Ek sien die Bulls ondertsteuners claim hulle het hul 4de super rugby titel gewen...
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Stem 100%. Dit is nie die Lions wat onttrek het nie. Saru het besluit die wedstryd gaan nie voort nie agv 'n aantal spelers wat positief was. Lions wou selfs met B span speel.
So dit is net so as dit reen in krieket jy kan nie vir een span die punte gee nie. Op die dag kan enige span dit wen. Glo nog steeds ons het die spelers om Cheetahs gemaklik te klop
|
||
Lions4life
|
||
vdwestjo
Welpie Joined: 25-Mar-2019 Location: Midrand Status: Offline Points: 161 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ag die arme Bulls op die einde beteken die Super Unlocked Beker niks nie. Hierdie jaar gaan Currie Beker met semis en finaal baie meer beteken veral omdat dit ook oor twee rondtes gespeel word.
|
||
Lions4life
|
||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bulle is nou die Liverpool van rugby.
|
||
Post Reply | Page <12 |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |