The Lions next play Edinburgh in Edinburgh in the Challenge Cup on 4 April 2025, kickoff is at 21:00 |
Champions Cup |
Post Reply ![]() |
Author | ||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 19-Apr-2022 at 2:53pm |
|
Wie van julle het die berig op Supersport gelees - Glasgow will arive in SA with their stars ….
Volgens die skrywer is dit moontlik dat n SA span kan kwalifiseer vir volgende jaar se Champions Cup …. Maar volgens my is dit nie korrek nie , aanvanklike reels van URC sê n SA span kan nie kwalifiseer vir Champions cup nie …. Of is ek vekeerd?? ……… The Warriors start their tour by facing the DHL Stormers at DHL Stadium in Cape Town on Friday night before heading to Pretoria to face the Vodacom Bulls the following week. Both their opponents are in contention for both play-off places and the South African Shield as well as places in next year’s Champions Cup and therefore will have a lot of motivation to beat them.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2782 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons kan: https://en.wikipedia.org/wiki/2022%E2%80%9323_European_Rugby_Champions_Cup
Edited by PaBz0r - 19-Apr-2022 at 3:03pm |
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dankie … ek het dit nie geweet nie
|
||
![]() |
||
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hoe dit gaan werk. Die wenner van elke Shield kwalifiseer automaties. Dan haal jy hulle uit die log uit en dan die volgende hoogste 4 kwalifiseer.
So, as ons die log vat soos wat dit nou is voor die wedstryde van die naweek van die 21-23 April: Leinster - Ierse Shield wenner Glasgow - Skotse/Italiaanse Shield wenner Stomers - SA Shield wenner Scarlets - Walliese Shield wenner Die volgende hoogste vier wat saam deur gaan is Ulster Munster Edinburgh Die res speel dan in die Challenge. Cup, wat ons en die Bulle sal wees, saam met die res van die ander URC spanne en die laaste 8 van die Engelse en Franse top ligas. So die Bulle het ook nog 'n kans om dit te maak.
Edited by Lionsinpta - 20-Apr-2022 at 1:49pm |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Okay, soos dit vir my lyk, speel ons eers vanaf volgende jaar in die Champions Cup en die Challenge Cup. Laasjaar se kwalifiseerders speel hierdie jaar.
|
||
![]() |
||
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Korrek ja, daar is die 2 afdelings in Europese rugby kompetisie, die Champions Cup, die top 8 van die 3 ligas en dan die Challenge Cup, die laagste 8 van die 3 kompetisies.
So ons sal Challenge Cup speel.
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40173 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hierdie is die wedstryd datums:
Round of 16 – 31 March/ 1/2 April 2023 |
||
![]() |
||
Lionsinpta ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Stellenbosch Status: Offline Points: 342 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Interressant, ek nog niks gesien dat ons wel in die Challenge Cup gaan speel nie. Seker maar wag na die Euro finale.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |