The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
APLON JOINS #BULLSFAMILY |
Post Reply | Page 12> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 13-May-2020 at 12:15pm |
||
https://bullsrugby.co.za/hot-stepper-aplon-joins-bullsfamily/
The Vodacom Bulls confirm the signing of Springbok utility back Gio Aplon, who will join the team from June or as soon as he is able to travel back to South Africa, as Director of Rugby Jake White continues to build his player group. Aplon proved to be a nemesis of his new team when he played in the colours of the DHL Stormers and DHL Western Province. He epitomised the phrase ‘size doesn’t matter’ with his explosive speed and nimble feet allowing him to score tries from almost anywhere on the field, taking on the biggest and the best the game had to offer. A long and illustrious career in Cape Town, which saw the former Hawthorn School scholar lifting the coveted Currie Cup in 2012, came to an end in 2014 as he moved to French Top 14 club, Grenoble, where he flourished despite the heavier fields. Aplon joins the Vodacom Bulls from Toyota Verblitz where he played under White’s tutelage. There is no doubt that his experience and amazing skillset will not only benefit the team but also assist in the further development of the exciting younger outside backs. The hot-stepping speedster shared his respect for the #BullsFamily: “The Vodacom Bulls have always been a formidable force in the rugby world. I have always had a great deal of respect for the brand and what it has achieved, and I am truly looking forward to running out at Loftus. Coach Jake has an amazing vision and plan for the team, and I am just honoured that he wants me as part of it. I look forward to making the #BullsFamily proud.” |
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Kan die een nie lekker verstaan nie... White het 'n jong Aplon nooit gekies vir die bokke toe hy die afrigter was nie, maar teken 'n 37 jarige Aplon vir die Bulle?
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja, ek sien klomp mense gaan tekere oor al die groot name wat Jake na die Bulle toe lok, en sover weet ek net van Aplon, Ashley Johnson en Duanne Vermeulen. Kan ook nou wees dat ek n paar name gemis he, ek was bietjie uit die nuus die afgelope maand. O Ja daar was mos sprake van Damian Willemse ook.
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Is Aplon en Johnson nie altwee heelagters nie?
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ja Valie ek dink hulle het daai Marcell van der Merwe hy is 'n stut ook geteken as ek dit nie mis het nie maar hy is nou nie vir my 'n baie groot naam nie, en hulle probeer vir Arno Botha en Jesse kuite Kriel ook terug kry
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Maar jy kan nie 'n span koop nie ek dink 'n goeie voorbeeld is Toulon hulle het op 'n stadium klomp sterre gehad maar kon nie as 'n span saam speel nie
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Skies ja, het hom verwar met Rayno Benjamin, maar ek dink in elk geval hy vleuel of senter
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Belaglik baie Valie ek glo mens het ondervinding nodig in jou groep maar Jake probeer nou 'n wen span koop en suprise vir hom dit werk nie sommer nie baie ouens wat daar was voor hy daar aangekom het gaan ook na 'n jaar of wat die pad vat
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hmm.. Ek weti wat die probleem by Toulon was nie, maar daar is altyd een of ander issue of politiek in daai club. Dit is ook nie maklik om 'n klomp no-name swak spelers in n wenspan te verander nie. Ackers het dit reggekry, maar Bart en wie ookal die signings gedoen het het 'n uitstekende oog vir talent gehad.
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek weet nie of julle manne gesien het nie maar hulle se marx en jantjies gaan hulle kontrakte kanselleer en moontlik in japan gaan speel lees dit op netwerk 24
|
|||
gertjie0000
Koning Leeu Joined: 13-Mar-2017 Status: Offline Points: 1050 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jantjies pla my nie so erg nie maar marx is n groot slag ons het die jaar gesien hoe sukkel ons sonder hom
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Die ou van Beeld het my gekontak en gehoor of ek iets weet daarvan, maar ek weet van niks, maar 'n 2dr persoon het my later ook daaroor gevra, so dis waarskynlik waar
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Jantjies is net so groot terugslag... Wie gaan by hom oorvat? Dit is nie asof ons afrigters 'n loskakel ontwikkel het onder Jantjies die afgelope 10 jaar nie... Reynolds is average, Lombard lyk belowend maar is nog nie rerig getoets op die vlak nie... |
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Marx is n gatslag. Sou graag wou sien of hy n verskil kon maak aan die useless pak wat die jaar probeer het. Jantjies was nie op sy beste die afgelope ruk nie so daar kan hulle dalk n haas uit die hoed pluk met huidige talent. Maar ons het rerig moeilikheid op haker...
Edited by Vaal Leeu 3 - 15-May-2020 at 7:29am |
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink ons moet vrede maak daarmee dat al die ou manne gaan waai. Ek dink dinge is net te veel anders as in hulle dae saam Ackerman en Swys. Wonder hoe lank gaan Jaco Kriel bly?
|
|||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Soos wat ek verstaan het alle spelers wie vrygestel wil word van hul kontrakte kans tot gister gehad, so ons sal seker oor die naweek hoor wie al die spelers is wie verlore is. Daar gaan heelwat wees, en soos altyd is dit verstaanbaar.
|
|||
Up the Vaal!
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Presies, dit was een ding waaroor ek die laaste 2-3 seisoene gekerm het, van die tyd wat Bossie en Jantjies gekompeteer het vir die losskakel posisie. Bossie is daai tyd die koue skouer gegee en Jantjies het elke liewe wedstryd daarna gespeel en niemand anders is kans gegee om te ontwikkel onder hom nie. Marx het dan net noudie dag gese hy mis die leeus en wil so graag terugkom? What happened???
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
what happened? hy moes seker 'n 40% paycut vat, die geld is skaars met geen rugby wat gespeel word, en die top spelers voel dit die ergste
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Edited by valie - 15-May-2020 at 2:22pm |
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek is seker sy 60% salaris is steeds baie meer as wat meeste van ons kan droom om te verdien. Maar dit is besides the point, hy was net noudie so vuur en vlam om terug te kom leeus toe, en vandag hoor ons hy waai
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons het al tot vervelens toe hieroor gepraat, spelers kom en gaan, dit help nie om te huil daaroor nie, aanvaar dit en beweeg aan
|
|||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Valie, as dit waar is dat Bossie se pa loop stories vertel het, dink jy dit sou baie professioneel wees van die unie om hom dan basies te drop vir Jantjies? Ek sou se dit sou meer professioneel wees om hom en sy pa in te roep en 'n "heart to heart" bespreking met hul he. Dalk het dit gebeur, wie weet. Maar ek onthou Bossie het lank nog by ons gebly en eventually vodacom cup gespeel terwyl Jantjies super rugby speel. Vd Walt was net so rondgeneuk tussen posisies en was nie kans gegun om sy stempel af te druk nie.
En dis presies wat ek dink met Reynolds nou gebeur het. Waarom moet hy bly as niemand anders as Jantjies speelkans gaan kry op 10 nie? Ok dis nou seker voor hy en ons almal gehoor het Jantjies waai ook.
|
|||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |