The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Match 29 - Waratahs vs Lions |
Post Reply | Page 123 9> |
Author | ||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 25-Feb-2020 at 8:12am |
|
Friday 28 February 2020 in Sydney, kickoff at 10:15 SA Time Referee: Angus Gardner AR1: Jordan Way AR2: James Quinn TMO: Ian Smith Waratahs: 15 Kurtley Beale, 14 Mark Nawaqanitawase, 13 Alex Newsome, 12 Karmichael Hunt, 11 Jack Maddocks, 10 Will Harrison, 9 Jake Gordon, 8 Jack Dempsey, 7 Michael Hooper, 6 Lachie Swinton, 5 Rob Simmons (captain), 4 Tom Staniforth, 3 Harry Johnson-Holmes, 2 Robbie Abel, 1 Angus Bell Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Tom Robertson, 18 Tetera Daulkner, 19 Jed Holloway, 20 Ryan McCauley, 21 Mitch Short, 22 Lalakai Foketi, 23 James Ramm Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Tyrone Green, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Jamba Ulengo, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Len Massyn, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Carlu Sadie, 2. Jan-Henning Campher, 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Frans van Wyk, 19. Willem Alberts, 20. Wilhelm van der Sluys, 21. Hacjivah Dayimani, 22. Morne van den Berg, 23. Wandisile Simelane LionsWorld Prediction: Leeus met 7
Edited by Transvaal - 27-Feb-2020 at 7:35pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Leeus se rekord in Sydney:
20 April 2018 - Wen in Sydney - 29-0 18 Mei 2014 - Verloor in Sydney - 13-41 21 Mei 2011 - Verloor in Sydney - 12-29 12 Maart 2010 - Verloor in Sydney - 12-73 (EINA) 19 April 2008 - Verloor in Sydney - 3-26 1 Maart 1996 - Verloor in Sydney - 11-32 Ons oorblywende bepalings:
Waratahs (a), Rebels (a), Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), Jaguares (h). En die 8 uitspeelplekke soos dit tans staan na 2 rondtes The following teams qualify for the playoffs: Quarter Final 1: Stormers vs Hurricanes Quarter Final 2: Crusaders vs Blues Quarter Final 3: Brumbies vs Jaguares Quarter Final 4: Chiefs vs Sharks Edited by Transvaal - 26-Feb-2020 at 2:07pm |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat nogal skokkend is, is dat net 7 van die 23 spelers wat 2 jaar terug in Sydney gewen het, nog by die Leeus is........
15 Coetzee 10 Jantjies 9 Dillon Smit maar hy het mos nie saam getoer nie 8 Dayimani 5 Orie Reserwes: Dylan Smith, Marnus Schoeman |
||
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Transvaal weet jy dalk wanneer word die span aangekondig? d
|
||
db
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hulle het nog niks vir ons laat weet nie, maar ek gaan raai Woensdag
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Exactly why we should re base our expectations.... Luckily the Tahs look terrible this year, will be a good match up between 2 equally weak teams
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Yes, the Tahs seemed to have lost their way a little bit. Hopefully they don't find it against us!
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ons kan die Waratahs klop.. iets in daardie kamp is nie lekker nie en daar is geen faset van hul spel wat enige span laat bewe nie. Ons manne moet net met intensiteit speel en die basiese dinge goed doen. Sal nice wees as ons die onnodige foute kan beperk en niks verniet weggee nie.
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Agreed, we have an "easy" tour, we MUST start strong. Also interesting to note that we flew out on Saturday ,we've made a habit of flying "just before" the games on tour recently. Wonder why the change in strategy. The Tahs don't scare me. We attacked and defended well thus far and our kick receipts have been hugely improved from 2018. We should get the opportunity to dominate both scrum and line out as well, so very good chance of us dominating all aspects of the game. We must pitch up and be stitched on and we will take this one. |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
They had the opportunity to go early because of the bye, so that's why they decided to go early, otherwise they would have done it the same as in the past
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat is die feite tans? Spanne speel swakker na hul loslootjie. Spanne sukkel om te wen op toer. Die Leeus se vaste fasette is nie op standaard. Gevolgtrekking... Gebaseer op hierdie feite glo ek die Leeus gaan wen met 30.
|
||
Up the Vaal!
|
||
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hahhaha, dit maak sin ! Dankie tog die Tahs is soooooo swak die jaar
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Span opgedateer in eerste pos
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
So Ulengo in vir Skosan, Warner in vir Van den Berg, Sadie in vir Jannie en Campher in vir Jansen.
Jansen en Van den Berg skuif bank toe van die begin XV, Skosan en Jannie val heeltemal uit die wedstryd 23, en Frans van Wyk in op die bank
|
||
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dankie Transvaal. Ek sien dir Coach het veranderings gemaak. Warner moet net vinniger skoonmaak agter die skrums en nie te veel skop nie. D
|
||
db
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Snaakse span, bly die Stutte en Hakkers word bietjie gewissel.
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Wat is snaaks aan die span?
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bly oor die veranderinge....dit is maar amper ons beste span wat ons tans het
|
||
Once a Lion always a lion
|
||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Waratahs to face the Lions 1. Angus Bell 2. Robbie Abel 3. Harry Johnson-Holmes 4. Tom Staniforth 5. Rob Simmons 6. Lachie Swinton 7. Michael Hooper 8. Jack Dempsey 9. Jake Gordon 10. Will Harrison 11. Jack Maddocks 12. Karmichael Hunt 13. Alex Newsome 14. Mark Nawaqanitawase 15. Kurtley Beale Reserves 16. Damien Fitzpatrick 17. Tom Robertson 18. Tetera Daulkner 19. Jed Holloway 20. Ryan McCauley 21. Mitch Short 22. Lalakai Foketi 23. James Ramm |
||
Once a Lion always a lion
|
||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Die Waratahs gaan blykbaar probeer om ons van ons voete af te hardloop.. Dit kan in ons guns tel, veral as ons verdediging hulle agter die voordeellyn kan stuit. Ons manne is ook gewoond aan 'n oop, hardloop game en daar behoort genoeg teenaanval kanse te wees. Ons skrum behoort ook dominant teen hulle te wees.
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nogals snaaks dat Jamba en Andre begin en dat Skosan nie die bench haal nie. |
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Skosan se verdediging is net so dodgy soos Simelane sin, maar ek weet nie of Jamba veel beter is nie, maar kom ons kyk maar. Van den Berg het 'n hele paar blapse teen die Stormers gemaak, 2 keer direk uitgeskop en een keer reg in die hande van die ander skrummie gegooi wat gaan druk het, so ek is nie verbaas dat Warner bietjie begin nie
|
||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek hoop maar die ouens gel en dat ons die een wen, ons moet dit wen.
|
||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dink die bestuur gebruik die eerste helfde van die toernooi om te kyk wat in die nuwe en jong spelers steek en blootstelling te gee. Dink ons beste spelers gaan na die toer ingespan word.
Edited by emiel1 - 26-Feb-2020 at 12:16pm |
||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ek dink Skosan se weglating is maar net rotasie. Saterdag was hy nie goed op defence nie, waar hy gewoonlik n beter defender as baie van die ander SA vleuels is.
|
||
Post Reply | Page 123 9> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |