The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Semi-finals confirmed at World Rugby U20 Champions |
Post Reply |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 13-Jun-2019 at 7:51am |
Argentina, South Africa and France join Australia in the semi-finals The third match-day, which doubled as Keep Rugby Clean Day with players, coaches and tournament staff wearing t-shirts in support of World Rugby's anti-doping education programme, also saw wins for Georgia, Ireland and Wales. Georgia edged Scotland 17-12 in the lowest scoring affair of the day, while Wales overcame Fiji 44-28 and Ireland beat Italy 38-14. FINAL POOL STANDINGS >> READ FULL REPORT >> The U20 Championship semi-finals will take place on Monday 17 June in Rosario, where the threat of relegation to the World Rugby U20 Trophy in 2020 will loom over Georgia, Scotland, Italy and Fiji, who will contest the positions from ninth to 12th. Scotland will face Italy in the opening match at Old Resians, before Georgia tackle Fiji in the second match. The day's final match at Old Resians will see Ireland take on three-time champions England in one of the fifth place semi-finals. New Zealand will open proceedings at the Racecourse Stadium where they face Wales in the other fifth place semi-final at 10:30 local time (GMT-3). Attention then turns to the four teams still in contention to lift the distinctive trophy on 22 June, with Argentina tackling Australia at 13:00 before South Africa meet France at 15:30. VIEW FULL RESULTS AND FIXTURES >> For details on where to watch the World Rugby U20 Championship, visit https://www.world.rugby/u20/where-to-watch. |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het die SA vs NZ wedstryd gekyk gisteraand, die Bokkies het 'n makro pak gekies en dit het die grondslag vir die oorwinning gele, basies elke skrum was 'n strafskop vir die Bokkies en daar was baie skrums. Verder het daar nie veel aangegaan nie. Mens kan dit doen op hierdie vlak, omdat nie alle seuns ewe gou ontwikkel/groei nie, maar twee jaar of so later is almal ewe groot en dan kan jy nie op 'n makro pak staatmaak nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die NZ agterste drie het ook verbasend baie swak gespeel, elke skop wat op hulle geskop was, is aangeslaan. Dan is dit skrum vir die Bokkies en strafskop net daarna.
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
@Transvaal
Ek het self ook gedink ons pak het hulle bietjie ge bully. Dit was nogsteeds lekker om SA span so te sien n NZ span net dominate.... Daai van der mesh slot lyk gevaarlik, maar hy gaan agter n seker 4 ander slotte speel by die Bulls, ons MOET sulke ouens leen, nog n Sadie, as ons die ouens game time gee, kan ons hulle loyalty koop. Kyk net vir Boeboes, mostert , Skosan, Commies. almal was agter by ander unies en ons het hulle n gap geggee.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die een SA speler wat vir my uitgestaan het, was die nommer 6 flank, hy het ge-bal-jaar
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die span was nogal heelwat skuldig daaraan om spelers oor aan die kante te bewerkstelling en hulle dan nie te gebruik nie, deur 'n voorspeler of die 12 wat dan die bal kry en dan binne toe te speel. As mens manne oor het aan die buitekant is dit nie so moeilik om hulle te gebruik nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dylan Richardson van die Sharks is die nommer 6 flank wat my beindruk het, dis duidelik dat hy vir groter dinge bestem is
|
|
Niela
Ervare Leeu Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek stem, daai nommer 6 was baie besig ,
Die geel kaart wat hy gekry was ook belaglik, maar anyway. Hulle blaas baie streng op u/20. Ons kort slotte!!! En al die goeies is in die kaap of pretoria....
|
|
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
Agree, Dylan Richardson looks like the real deal.. the Lions should try and poach him.
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Is by nie by die sharks nie ,dink jy het een of 2 super games ook die jaar vir hulle gespeel ..die sharks maak n Groot ophef van hom
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
https://www.sport24.co.za/Rugby/Springboks/lions-tour-juniors-to-boost-bok-selection-stocks-20190613
Ek sien Rob Houwing het amper weer voorgestel dat sekere junior bokke net so in die bok span moet instap. Ek onthou na die vorige toernooi het sekere sport skrywers so tekere gegaan oor Juarno Augustus en dat hy 'n 2de Verdwyn Vermeulen is en sommer reguit bokke toe moet gaan.. En waar is die ou sedert dan? Nerens!!! Die outjies moet kans gegee word om hul voete te vind in senior rugby. Met so baie van ons spelers wat oorsee waai hierdie jaar is ek seker baie van hulle gaan super rugby speel vlg jaar al
|
|
Post Reply | |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |