The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Match 42 - Blues vs Lions |
Post Reply | Page 123 5> |
Author | |||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 09-Mar-2020 at 8:15am |
||
Saturday 14 March 2020 in Auckland, kickoff at 05:25 SA Time Referee: Marius van der Westhuizen AR1: Jaco Peyper AR2: Ben O'Keeffe TMO: Glenn Newman Blues: 15 Stephen Perofeta, 14 Matt Duffie, 13 Rieko Ioane, 12 TJ Faiane (captain), 11 Mark Telea, 10 Otere Black, 9 Sam Nock, 8 Hoskins Sotutu, 7 Blake Gibson, 6 Dalton Papalii, 5 Jacob Pierce, 4 Gerard Cowley-Tuioti, 3 Sione Mafileo, 2 James Parsons, 1 Karl Tu’inukuafe. Replacements: 16 Luteru Tolai, 17 Joe Walsh, 18 Marcel Renata, 19 Aaron Carroll/Sam Caird, 20 Akira Ioane, 21 Jonathan Ruru, 22 Harry Plummer, 23 Emoni Narawa. Lions: 15. Tyrone Green, 14. Jamba Ulengo, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Hacjivah Dayimani, 7. Ruan Vermaak, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Frans van Wyk, 2. Jan-Henning Campher, 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Len Massyn, 21. Morne van den Berg, 22. Shaun Reynolds, 23. Andries Coetzee LionsWorld Prediction: TBC Edited by Transvaal - 12-Mar-2020 at 8:42am |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Eish... Weet nie of ek so vroeg wil opstaan op 'n saterdag om hierdie slagting te kyk nie...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Blues met 50.
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit bly my span, deur goeie en slegte tye
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ons oorblywende bepalings:
Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), Jaguares (h). En die 8 uitspeelplekke soos dit tans staan na 6 rondtes Quarter Final 1: Sharks vs Hurricanes Quarter Final 2: Chiefs vs Jaguares Quarter Final 3: Brumbies vs Blues Quarter Final 4: Crusaders vs Stormers En ons rekord teen die Blues: Leeus vs Blues het 5 keer in Auckland gespeel, dis 4-1 vir die Blues: 7 Maart 2015 - Leeus wen 13-10 11 Mei 2012 - Blues wen 25-3 10 April 2009 - Blues wen 36-12 10 Maart 2007 - Blues wen 41-14 19 April 1997 - Blues wen 63-22 Edited by Transvaal - 10-Mar-2020 at 8:14am |
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek dink ons "succession planning" was nie so goed die laaste ruk nie, maar mens kan verstaan dat dit nie heeltemal die unie se skuld is nie, ek dink Swys se probleme het almal onkant gevang. Ek dink Sean Erasmus is ingebring om oor so 3 jaar by Swys oor te neem, en toe gee Swys in na net 6 maande.
Wat die unie seker toe moes doen was om van Junie 2019 uit te kyk vir 'n ervare Super Rugby afrigter, maar hulle het vir een of ander rede besluit om vir Cash te back, en dit begin lyk of dit 'n fout was. Net so is die "succession planning" in seker posisies vir my tans nie so lekker nie, wie gaan byvoorbeeld ons nommer 1 losskakel wees as Jantjies besluit om hierdie jaar klaar te maak?
|
|||
petri
Jong Leeu Joined: 04-Apr-2016 Status: Offline Points: 230 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek moet se, ek geniet om hierdie forum, en selfs Rugby365 s'n te lees as ons swak doen, soos nou. Dit wys mens net hoeveel lojale ondersteuners daar is by ons. Ja daar gaan altyd mense wees wat gaan hop na 'n meer suksesvolle span, maar dis vir my verblydend dat ek baie min mense hier sien wat die dialoog in daardie rigting stuur. Hulle maak droog. Ek kan nie glo dat ons in 2 jaar kan val van nommer 2 na nommer 15 op die lys nie. Ons moes 'n honderd dinge beter doen. Maar ek bly 'n leeu, en my gesin bly leeus. Dis great om te sien dat daardie waardes en kultuur nogsteeds sterk staan tussen die ondersteuners.
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek se net Saterdag vir my vrou ek weet nie hoekom ek van proffesionele rugby begin het die CATS/ Leeus bly ondersteun nie... Dit is 25 jaar van Leeus ondersteun, waarvan ek vir 21 jaar OP die Leeus geskree het en 4 jaar VIR hulle geskree het... Ek het laasjaar probeer om te begin Europese rugby te kyk en 'n span daar te ondersteun, maar dit is maar net nie dieselfde nie...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
n ou moan maar baie maar ek sal verseker nie mis om die leeu game te kyk ,al is dit vroeg....sal altyd my span bly.....ek sien myself nie vir iemand ander skreeu ,vir of teen....
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
Leeu1975
Pasgebore Leeu Joined: 09-Mar-2020 Location: Boksburg Status: Offline Points: 26 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hi almal, ek is nuut hier, maar lees al geruime tyd julle manne se posts.
Soos meeste van julle bly die Leeus my span en ek kan niemand anners ondersteun nie. Ek is egter ook realisties ek ek dink ons gaan groot pak slae vat teen die Blues. Daar is net niks in ons huidige spel wat goed is nie. Taai tye le voor vir ons!
|
|||
Gebore Leeu-ondersteuner
|
|||
Goue Leeu
Koning Leeu Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Paar veranderings wat ek dink nodig is: Speel Alberts op 4 en Schoeman op 5 (sekerlik kan Schoeman 5 speel... ons kort "grunt" op slot en Alberts is nou te stadig vir flank in my opinie). Dan sal ek Dayimani op 8 speel en Vermaak op 7 saam met Marnus op 6. Ek stem ons kort 'n scrummie wat vinnig en akkuraat kan skoonmaak sodat Jantjies daardie ekstra twee treë het en sodat ons agterlyn op die voorvoet kan kom. Laastens sal ek Reynolds op 12 speel... hy het beter hande en 'n beter passing game as Kriel. Kan ook skop en is gewoonlik moeilik om te keer naby die doellyn. Al verloor ons saterdag, dis tyd dat ons verbetering sien en dat 'n spelpatroon na vore kom.
Edited by Goue Leeu - 09-Mar-2020 at 10:15am |
|||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
emiel1
Ervare Leeu Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 533 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Geen redelike mens kon die Swys de Bryyn debacle voorsien nie, so ja, ek stem saam dat die Unie nie hiervoor geblameer kan word nie. Sal intresant wees om te weet wie verantwoordlik was vir kontraktering van spelers die afgelope 2 jaar was (Swys, Bart Schoeman, Dolf). Neem aan dat dit meestal Swys was wat die meeste insette gehad oor watter spelers wat hy wou he en wie sy hulpafrigters (met wie ons nog steeds opgesaal sit) sou wees. |
|||
Simba
Pasgebore Leeu Joined: 22-Sep-2016 Location: Gauteng Status: Offline Points: 82 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Ek hoor 'n rumour dat Willem Alberts nie wil slot speel nie. So ek sal vir Vermaak en Van Der Sluys 'n kans gee met Schoeman op die bank. Vermaak is oorgestuur na Tsituka se besering maar het nog niks game time gekry nie. Orie moet hulle drop. Hoekom kan ons nie losgemale skoonmaak nie? Die Sharks doen dit. Ons kyk net daarna. Loosies - 7=Massyn; 6=M Schoeman en 8= Dayimani.
Ek sal vir hierdie game met Krappie begin om die bal vinniger skoon te maak. Ons agterlyn moet dieper staan en die bal op spoed kry. Ons nodig iemand om die lyn reguit te maak en Kriel is nie die antwoord nie. Ons hardloop hopeloos te skeef. Ek sal vir Reynolds 'n kans gee saam met Ras op senter. Simelane is missing in action en sy verdediging is swak. Ulengo moet ook gaan rus. Skosan is glad nie betrokke nie en dit lyk of hy nog beseer is. Dalk moet hulle vir Boeboes en Green omruil. D |
|||
db
|
|||
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
As hy benodig word op slot en weier om daar te speel, moet hy maar 'n ander unie gaan soek? Dalk is dit ook deel van ons probleem... Spelers met moerse egos wat 'n te groot se het in hoe dinge gedoen moet word... Dit het op 'n stadium gelyk of Jannie du Plessis die kaptein was saterdag...
|
|||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Marius van der Westhuizen will referee the Super Rugby match between the #Blues and the #Lions on Saturday, kickoff is at 5:25 SA Time
|
|||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Nie dat ons regtig 'n realistiese kans het om die een te wen nie
|
|||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Leeus vs Blues het 5 keer in Auckland gespeel, dis 4-1 vir die Blues: 7 Maart 2015 - Leeus wen 13-10 11 Mei 2012 - Blues wen 25-3 10 April 2009 - Blues wen 36-12 10 Maart 2007 - Blues wen 41-14 19 April 1997 - Blues wen 63-22
|
|||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Hoekom word ons verder gestraf? Ag nee hel.
|
|||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
||
Dit kan dalk weer so high scoring game wees soos 1997.....
|
|||
Once a Lion always a lion
|
|||
Post Reply | Page 123 5> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |