Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Super Rugby
  New Posts New Posts RSS Feed - Match 42 - Blues vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30

Match 42 - Blues vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  123 5>
Author
Message
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: Match 42 - Blues vs Lions
    Posted: 09-Mar-2020 at 8:15am
Saturday 14 March 2020 in Auckland, kickoff at 05:25 SA Time

Referee: Marius van der Westhuizen
AR1: Jaco Peyper
AR2: Ben O'Keeffe
TMO: Glenn Newman

Blues: 15 Stephen Perofeta, 14 Matt Duffie, 13 Rieko Ioane, 12 TJ Faiane (captain), 11 Mark Telea, 10 Otere Black, 9 Sam Nock, 8 Hoskins Sotutu, 7 Blake Gibson, 6 Dalton Papalii, 5 Jacob Pierce, 4 Gerard Cowley-Tuioti, 3 Sione Mafileo, 2 James Parsons, 1 Karl Tu’inukuafe.
Replacements: 16 Luteru Tolai, 17 Joe Walsh, 18 Marcel Renata, 19 Aaron Carroll/Sam Caird, 20 Akira Ioane, 21 Jonathan Ruru, 22 Harry Plummer, 23 Emoni Narawa.

Lions: 15. Tyrone Green, 14. Jamba Ulengo, 13. Manuel Rass, 12. Dan Kriel, 11. Courtnall Skosan, 10. Elton Jantjies (Capt.), 9. Andre Warner, 8. Hacjivah Dayimani, 7. Ruan Vermaak, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Willem Alberts, 3. Frans van Wyk, 2. Jan-Henning Campher, 1. Dylan Smith.
Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Sti Sithole, 18. Carlu Sadie, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. Len Massyn, 21. Morne van den Berg, 22. Shaun Reynolds, 23. Andries Coetzee

LionsWorld Prediction: TBC



Edited by Transvaal - 12-Mar-2020 at 8:42am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:15am
Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:17am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25
Eish... Weet nie of ek so vroeg wil opstaan op 'n saterdag om hierdie slagting te kyk nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2759
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:18am
Blues met 50.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:18am
Dit bly my span, deur goeie en slegte tye
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:20am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Dit bly my span, deur goeie en slegte tye
Stem
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:22am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25
Eish... Weet nie of ek so vroeg wil opstaan op 'n saterdag om hierdie slagting te kyk nie...
Ja, ek gaan self maar moeilk opstaan.
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:22am
Ons oorblywende bepalings:

Blues (a), Highlanders (a), Chiefs (h), Sharks (h), Bulls (a), Sunwolves (h), bye, Sharks (a), Bulls (h), Crusaders (h), Stormers (a), Jaguares (h).

En die 8 uitspeelplekke soos dit tans staan na 6 rondtes

Quarter Final 1: Sharks vs Hurricanes
Quarter Final 2: Chiefs vs Jaguares
Quarter Final 3: Brumbies vs Blues
Quarter Final 4: Crusaders vs Stormers

En ons rekord teen die Blues:

Leeus vs Blues het 5 keer in Auckland gespeel, dis 4-1 vir die Blues:

7 Maart 2015 - Leeus wen 13-10
11 Mei 2012 - Blues wen 25-3
10 April 2009 - Blues wen 36-12
10 Maart 2007 - Blues wen 41-14
19 April 1997 - Blues wen 63-22


Edited by Transvaal - 10-Mar-2020 at 8:14am
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 8:39am
Ek dink ons "succession planning" was nie so goed die laaste ruk nie, maar mens kan verstaan dat dit nie heeltemal die unie se skuld is nie, ek dink Swys se probleme het almal onkant gevang. Ek dink Sean Erasmus is ingebring om oor so 3 jaar by Swys oor te neem, en toe gee Swys in na net 6 maande.

Wat die unie seker toe moes doen was om van Junie 2019 uit te kyk vir 'n ervare Super Rugby afrigter, maar hulle het vir een of ander rede besluit om vir Cash te back, en dit begin lyk of dit 'n fout was.

Net so is die "succession planning" in seker posisies vir my tans nie so lekker nie, wie gaan byvoorbeeld ons nommer 1 losskakel wees as Jantjies besluit om hierdie jaar klaar te maak?
Back to Top
petri View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 04-Apr-2016
Status: Offline
Points: 230
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote petri Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 9:11am
Ek moet se, ek geniet om hierdie forum, en selfs Rugby365 s'n te lees as ons swak doen, soos nou. Dit wys mens net hoeveel lojale ondersteuners daar is by ons. Ja daar gaan altyd mense wees wat gaan hop na 'n meer suksesvolle span, maar dis vir my verblydend dat ek baie min mense hier sien wat die dialoog in daardie rigting stuur.

Hulle maak droog. Ek kan nie glo dat ons in 2 jaar kan val van nommer 2 na nommer 15 op die lys nie. Ons moes 'n honderd dinge beter doen.

Maar ek bly 'n leeu, en my gesin bly leeus.

Dis great om te sien dat daardie waardes en kultuur nogsteeds sterk staan tussen die ondersteuners.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 9:32am
Originally posted by petri petri wrote:

Ek moet se, ek geniet om hierdie forum, en selfs Rugby365 s'n te lees as ons swak doen, soos nou. Dit wys mens net hoeveel lojale ondersteuners daar is by ons. Ja daar gaan altyd mense wees wat gaan hop na 'n meer suksesvolle span, maar dis vir my verblydend dat ek baie min mense hier sien wat die dialoog in daardie rigting stuur.

Hulle maak droog. Ek kan nie glo dat ons in 2 jaar kan val van nommer 2 na nommer 15 op die lys nie. Ons moes 'n honderd dinge beter doen.

Maar ek bly 'n leeu, en my gesin bly leeus.

Dis great om te sien dat daardie waardes en kultuur nogsteeds sterk staan tussen die ondersteuners.
Ek se net Saterdag vir my vrou ek weet nie hoekom ek van proffesionele rugby begin het die CATS/ Leeus bly ondersteun nie... Dit is 25 jaar van Leeus ondersteun, waarvan ek vir 21 jaar OP die Leeus geskree het en 4 jaar VIR hulle geskree het...
Ek het laasjaar probeer om te begin Europese rugby te kyk en 'n span daar te ondersteun, maar dit is maar net nie dieselfde nie...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 9:48am
Originally posted by valie valie wrote:

Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Let op die baie vroee afskoptyd van 5:25
Eish... Weet nie of ek so vroeg wil opstaan op 'n saterdag om hierdie slagting te kyk nie...
Ja, ek gaan self maar moeilk opstaan.
Die Leeus verras altyd wanneer mens dit die minste verwag.. sal beslis opstaan en kyk.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 9:56am
n ou moan maar baie maar ek sal verseker nie mis om die leeu game te kyk ,al is dit vroeg....sal altyd my span bly.....ek sien myself nie vir iemand ander skreeu ,vir of teen....
Once a Lion always a lion
Back to Top
Leeu1975 View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 09-Mar-2020
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 26
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeu1975 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 10:03am
Hi almal, ek is nuut hier, maar lees al geruime tyd julle manne se posts.

Soos meeste van julle  bly die Leeus my span en ek kan niemand anners ondersteun nie. 
Ek is egter ook realisties ek ek dink ons gaan  groot pak slae vat teen die Blues. Daar is net niks in ons huidige spel wat goed is nie. Taai tye le voor vir ons!
Gebore Leeu-ondersteuner
Back to Top
Goue Leeu View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 18-Apr-2016
Status: Offline
Points: 2219
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Goue Leeu Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 10:14am
Paar veranderings wat ek dink nodig is: Speel Alberts op 4 en Schoeman op 5 (sekerlik kan Schoeman 5 speel... ons kort "grunt" op slot en Alberts is nou te stadig vir flank in my opinie). Dan sal ek Dayimani op 8 speel en Vermaak op 7 saam met Marnus op 6. Ek stem ons kort 'n scrummie wat vinnig en akkuraat kan skoonmaak sodat Jantjies daardie ekstra twee treë het en sodat ons agterlyn op die voorvoet kan kom. Laastens sal ek Reynolds op 12 speel... hy het beter hande en 'n beter passing game as Kriel. Kan ook skop en is gewoonlik moeilik om te keer naby die doellyn. Al verloor ons saterdag, dis tyd dat ons verbetering sien en dat 'n spelpatroon na vore kom.

Edited by Goue Leeu - 09-Mar-2020 at 10:15am
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 10:18am
Originally posted by Goue Leeu Goue Leeu wrote:

Paar veranderings wat ek dink nodig is: Speel Alberts op 4 en Schoeman op 5 (sekerlik kan Schoeman 5 speel... ons kort "grunt" op slot en Alberts is nou te stadig vir flank in my opinie). Dan sal ek Dayimani op 8 speel en Vermaak op 7 saam met Marnus op 6. Ek stem ons kort 'n scrummie wat vinnig en akkuraat kan skoonmaak sodat Jantjies daardie ekstra twee treë het en sodat ons agterlyn op die voorvoet kan kom. Laastens sal ek Reynolds op 12 speel... hy het beter hande en 'n beter passing game as Kriel. Kan ook skop en is gewoonlik moeilik om te keer naby die doellyn. Al verloor ons saterdag, dis tyd dat ons verbetering sien en dat 'n spelpatroon na vore kom.
Stem Goue Leeu. Daardiw strategie het naweek vir Bulle gewerk, hoop Leeus doen so iets...
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 533
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 10:53am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Ek dink ons "succession planning" was nie so goed die laaste ruk nie, maar mens kan verstaan dat dit nie heeltemal die unie se skuld is nie, ek dink Swys se probleme het almal onkant gevang. Ek dink Sean Erasmus is ingebring om oor so 3 jaar by Swys oor te neem, en toe gee Swys in na net 6 maande.

Wat die unie seker toe moes doen was om van Junie 2019 uit te kyk vir 'n ervare Super Rugby afrigter, maar hulle het vir een of ander rede besluit om vir Cash te back, en dit begin lyk of dit 'n fout was.

Net so is die "succession planning" in seker posisies vir my tans nie so lekker nie, wie gaan byvoorbeeld ons nommer 1 losskakel wees as Jantjies besluit om hierdie jaar klaar te maak?

Geen redelike mens kon die Swys de Bryyn debacle voorsien nie, so ja, ek stem saam dat die Unie nie hiervoor geblameer kan word nie. Sal intresant wees om te weet wie verantwoordlik was vir kontraktering van spelers die afgelope 2 jaar was (Swys, Bart Schoeman, Dolf).  Neem aan dat dit meestal Swys was wat die meeste insette gehad oor watter spelers wat hy wou he en wie sy hulpafrigters (met wie ons nog steeds opgesaal sit) sou wees.
Back to Top
Simba View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu


Joined: 22-Sep-2016
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 82
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Simba Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 11:07am
Ek hoor 'n rumour dat Willem Alberts nie wil slot speel nie. So ek sal vir Vermaak en Van Der Sluys 'n kans gee met Schoeman op die bank. Vermaak is oorgestuur na Tsituka se besering maar het nog niks game time gekry nie. Orie moet hulle drop. Hoekom kan ons nie losgemale skoonmaak nie? Die Sharks doen dit. Ons kyk net daarna. Loosies - 7=Massyn; 6=M Schoeman en 8= Dayimani.
Ek sal vir hierdie game met Krappie begin om die bal vinniger skoon te maak. Ons agterlyn moet dieper staan en die bal op spoed kry. Ons nodig iemand om die lyn reguit te maak en Kriel is nie die antwoord nie. Ons hardloop hopeloos te skeef. Ek sal vir Reynolds 'n kans gee saam met Ras op senter. Simelane is missing in action en sy verdediging is swak. Ulengo moet ook gaan rus. Skosan is glad nie betrokke nie en dit lyk of hy nog beseer is. Dalk moet hulle vir Boeboes en Green omruil. D
 
db
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 09-Mar-2020 at 12:40pm
Originally posted by Simba Simba wrote:

Ek hoor 'n rumour dat Willem Alberts nie wil slot speel nie. So ek sal vir Vermaak en Van Der Sluys 'n kans gee met Schoeman op die bank. Vermaak is oorgestuur na Tsituka se besering maar het nog niks game time gekry nie. Orie moet hulle drop. Hoekom kan ons nie losgemale skoonmaak nie? Die Sharks doen dit. Ons kyk net daarna. Loosies - 7=Massyn; 6=M Schoeman en 8= Dayimani.
Ek sal vir hierdie game met Krappie begin om die bal vinniger skoon te maak. Ons agterlyn moet dieper staan en die bal op spoed kry. Ons nodig iemand om die lyn reguit te maak en Kriel is nie die antwoord nie. Ons hardloop hopeloos te skeef. Ek sal vir Reynolds 'n kans gee saam met Ras op senter. Simelane is missing in action en sy verdediging is swak. Ulengo moet ook gaan rus. Skosan is glad nie betrokke nie en dit lyk of hy nog beseer is. Dalk moet hulle vir Boeboes en Green omruil. D
 
As hy benodig word op slot en weier om daar te speel, moet hy maar 'n ander unie gaan soek? Dalk is dit ook deel van ons probleem... Spelers met moerse egos wat 'n te groot se het in hoe dinge gedoen moet word... Dit het op 'n stadium gelyk of Jannie du Plessis die kaptein was saterdag...
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2020 at 7:48am
Marius van der Westhuizen will referee the Super Rugby match between the #Blues and the #Lions on Saturday, kickoff is at 5:25 SA Time
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 568
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2020 at 7:55am
Originally posted by Transvaal Transvaal wrote:

Marius van der Westhuizen will referee the Super Rugby match between the #Blues and the #Lions on Saturday, kickoff is at 5:25 SA Time
ag nee hel man, as of ons nog n hindernis nodig gehad het
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2020 at 7:57am
Nie dat ons regtig 'n realistiese kans het om die een te wen nie
Back to Top
Transvaal View Drop Down
Admin Group
Admin Group


Joined: 30-Mar-2016
Status: Offline
Points: 39968
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Transvaal Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2020 at 8:14am
Leeus vs Blues het 5 keer in Auckland gespeel, dis 4-1 vir die Blues:

7 Maart 2015 - Leeus wen 13-10
11 Mei 2012 - Blues wen 25-3
10 April 2009 - Blues wen 36-12
10 Maart 2007 - Blues wen 41-14
19 April 1997 - Blues wen 63-22
Back to Top
PaBz0r View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 2759
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote PaBz0r Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2020 at 8:34am
Hoekom word ons verder gestraf? Ag nee hel.
Back to Top
LeeuBrul View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu


Joined: 30-Mar-2016
Location: Boksburg
Status: Offline
Points: 2260
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote LeeuBrul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 10-Mar-2020 at 8:38am
Dit kan dalk weer so high scoring game wees soos 1997.....
Once a Lion always a lion
Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  123 5>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.172 seconds.