The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
2021/2022 seisoen |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | |||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 05-Jun-2022 at 7:37pm |
||
Ons seisoen is oor en verby en dit is so biedtjie tyd om te rus.
Vanjaar was nie n wonderlike rugby seisoen vir ons span nie en in n mate is ek dankbaar vir die breuk. My grootste teleurstelling vanjaar is dat ons vir Calu Sadie aan die Sharks verloor maar tog is was daar n paar jong manne wat hand opgesteek het waarvan Edwil vd Merwe, Ruan Venter, Quan Horn , Jordan Hendriks asook Henco van Wyk moontlike sterre in die toekoms gaan wees. Ongelukig is my persoonlike gevoel dat ons nie die manne gaan behou nie behalwe as ons ons bestuur en afrigtings probleme gaan uitsorteer nie. Ek het vanjaar ook die voorreg gehad om weer Park toe te gaan en kon ook so vlugtig vir Transvaal voor die Endinbrugh ontmoet. Met vanjaar se breuk in die seisoen kan ek ongelukig nou nie vir almal voorspoed toe wens vir die fees seisoen nie (omdat dit nou eers Junie is) maar ja geniet die breuk, ons praat in n paar maande weer en ons glo en vetrou dat volgende seisoen vir ons mooi hoogtepunte gaan hê. Seënwense
Edited by monster - 05-Jun-2022 at 7:38pm |
|||
![]() |
|||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Yes Monster, unless we can land a serious sponsor I think we should become comfortable with being a 2nd tier team. We will continue to develop talented players but will be unable to retain them, we don't have an ocean or relaxed living environment to rely on as a draw card outside of the money. So we will mange to pull off the odd surprise against the "bigger" unions but will remain a mid to bottom of the table team.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40184 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
sponsor is not the issue, we probably need a new investor
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Jip, want ou Altmann sal nie weer 'n sent gee nie. Hy sal eerder sien dat sy belegging tot niet gaan as om dit te probeer verhoed.
Edited by TunaLion - 06-Jun-2022 at 10:22am |
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40184 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
ek dink nie hy is onder enige verpligting om ekstra te betaal vir 'n belegging wat hy reeds besit nie.
|
|||
![]() |
|||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 152 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek sien ons het vir Rynhardt Jonker geteken vir 2 jaar.
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40184 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hy het nie sleg vir Griekwas gelyk nie, maar die nommer 13 senter is waarskynlik beter. En ons kort vaskop stut en slotte nie senters nie, so ek verstaan dit nie
|
|||
![]() |
|||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 152 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hy speel 15 ook, so dalk sien hulle hom as cover vir Quan Horn.
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sien die Sharks het hom geleen vir die Kwaste. Zander du Plessis het die paar keer wat ek gekyk het nogals sy ding gedoen.
|
|||
![]() |
|||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Presies, hy is nie. Maar die punt is hy sal eerder dat dit tot nut gaan as dit te probeer red.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Sal ons ooit rerig weet, maar hy het sy geld neergesit vir watookal rede, hy sal op die einde steeds sy slice wil terug kry en meer. Miskien werk hulle plan.. miskien lok ons iemand om hom uit te koop..
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek hoop regtig so, want met hom as 75% aandeelhouer gaan ons nerens kom
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40184 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
onthou maar net as dit nie vir hom was nie, was die Leeus lankal klaarpraat
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wat is die verskil? Ons kan anyway net sowel klaarpraat wees? Is dit die moeite werd om nog aktief te wees maar pakslae heeltyd te kry en laaste te eindig van die SA spanne in elke kompetisie waar ons deelneem? Om 'n laughingstock orals te wees? Nee wat, nee dankie. In Europese sokker, sou die klub toeskouers al lankal geprotes het teen sulke tipe bestuur/aandeelhouers (selfs in laer liga's), maar vir some reason is dit fine vir ons om te settle met net bestaan en nog aktief wees. "Shame, hyt dit gedoen omdat hy so lief is vir die unie" is wat almal sê en nou regverdig dit vir altyd als wat hy doen en die tipe eienaar wat hy is? Nee wat, nie in my opinie. Die lewe is wragtig te kort om te settle vir net bestaan (wat ons tans besig is om te doen), nevermind mediocre/average wees (wat ons ver van is op die stadium).
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40184 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Ek gaan nie maak asof ek al die antwoorde het nie, die unie is verseker in 'n moeilike posisie, maar terwyl ons nog nie onder gegaan het nie, is daar seker altyd 'n kans dat dinge kan regkom, so ons ondergang is nog nie finaal nie.
Ek verstaan nie wat jy wil he Altman anders moet doen as wat hy reeds doen nie. Hy het klaar die belegging gemaak in die Leeus, so daar kan nie van hom verwag word om nog geld in te stoot nie, behalwe as hy seker die ander 25% van die Leeus ook koop, maar dis dalk beter om dit aan iemand anders te probeer verkoop, maar ek weet ook nie of dit wettig vir 'n unie is om 100% in privaatbesit te wees nie.
|
|||
![]() |
|||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Dit is waar wat jy sê en al waarna ek vaskyk deesdae is al die negatiwiteit. Soos jy sê so lank as wat ons bestaan is daar nog hoop, dit is baie waar. Ek wil net so graag hê dinge moet verander en ons moenie meer pakslae kry van ten minste die "kleiner" unies of Cheetahs nie. En dit voel vir my of ons net weer was waar ons in 2003 tot 2010 was en dit is nou al 'n paar jaar weer so (vanaf 2019 weer). Dit begin voel soos ons "default" posisie en ek wil net hê ons moet wegbreuk uit die posisie. Ek voel net hulle kan ten minste verandering probeer, kry paar kreatiewe denkers/goeie bestuurders in. Nuwe PR personeel soos die van die Bulle/Stormers. Kry erkende afrigters. Probeer nuwe dinge. Dit gaan nie miljarde kos nie.
|
|||
Go LIONS!!!!!
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hierdie seisoen was nog 'n groot flop. Dit daar gelaat...
Ons gaan eenvoudig moet beter doen in volgende jaar se URC om in die champions cup te kom. Ek raai nou maar net, maar sekerlik is daar meer geld in daai liga? Spelers wil ook natuurlik in die A-liga speel eerder as die B-liga, so solank as wat ons in die B-liga is gaan ons spelers afstaan aan die ander unies. Ons moet oppas dat die FS ons nie ook nog verby vat nie.. As hulle beter doen as ons in die challenger cup gaan hul probeer motiveer om ons te vervang in die URC
|
|||
![]() |
|||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hy hoef nie meer geld in te sit nie , maar hy moet dan eerder sy shares verkoop , want ons kan net nie compete as n semi amateur span teen pro spanne nie. Kyk bietjie die cheetah span , hulle het BAIE groot name , wat het ons ? Niks!! Hoe moet ons compete , ons kan nie. |
|||
![]() |
|||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40184 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
groot name by die Cheetahs? is jy ernstig?
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hulle sal enige iets probeer, of ons goed of sleg doen, ons ken hulle mos so. Ons moet eenvoudig net beter doen, dit is do or die.
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
![]() |
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Hoe gaan dit hulle byt? Sekerlik speel mens jou beste span elke naweek? En sekerlik kan dit net goed wees vir die jonger ouens om saam daai twee met soveel ervaring te speel? 'n Mens kan net hoop dat ouens soos Jannie Dup en Willem Alberts ons jonger outjies darem 'n paar dinge geleer het. Net 'n jammer hulle kon nie speel soos Ruan en Frans nog speel nie
|
|||
![]() |
|||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wie is hulle volgende 9/10/12? Hoeveel minute het hulle gespeel? Jannie/Willem het in die minderheid gespeel, ons het nie op hulle staatgemaak as begin spelers nie.
|
|||
![]() |
|||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
||
Wie is hulle volgende 9/10/12? Hoeveel minute het hulle gespeel? Jannie/Willem het in die minderheid gespeel, ons het nie op hulle staatgemaak as begin spelers nie. [/QUOTE]
Frans was laasjaar baie beseer weet ek, ek is nie seker van hierdie jaar nie. Maar solank as wat hulle die beste in hul posisie is, verdien hul seker om meeste van die tyd op die veld te wees? Jy sit tog nie jou beste speler op die bank en speel 'n jong laaitie met die hoop om hom te ontwikkel vir die toekoms, wanneer daar geen waarborg is dat hy wel die mas gaan opkom of by jou unie gaan bly nie? |
|||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |