The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Match 7 - Lions vs WP |
Post Reply ![]() |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 11-Aug-2024 at 1:06pm |
|
Saturday 17 August 2024 at Ellis Park, kickoff is at 3pm
Lions: 15. Quan Horn, 14. Boldwin Hansen, 13. Kelly Mpeku, 12. Rynhardt Jonker, 11. Tapiwa Mafura, 10. Bronson Mills, 9. Nico Steyn, 8. Jarod Cairns, 7. Sibabalo Qoma, 6. Renzo du Plessis, 5. Darrien-Lane Landsberg, 4. Ruben Schoeman (c), 3. RF Schoeman, 2. Morne Brandon, 1. SJ Kotze. Replacements: 16. Jaco Visagie, 17. Heiko Pohlmann, 18. Asenathi Ntlabakanye, 19. Etienne Oosthuizen, 20. Tiaan Wessels, 21. Luca Ribbens, 22. Layton Horn, 23. Zander du Plessis. WP:
Edited by Transvaal - 16-Aug-2024 at 11:57am |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Lions preparing for Currie Cup match vs Western Province on 15 August 2024
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Tapiwa Mafura ahead of Currie Cup match vs Western Province on 15 August 2024
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Chatting to Ruben Schoeman and Morne Brandon ahead of Currie Cup match vs Western Province - 15 August 2024
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hier is facebook fotos van vandag se oefening
https://www.facebook.com/media/set/?vanity=100059272279785&set=a.1052559970063069 |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Span opgedateer, 3 veranderings, Qoma vir Venter, Brandon vir Visagie en Schoeman vir Roets
|
||
![]() |
||
Leeuplesier ![]() Pasgebore Leeu ![]() Joined: 06-Jan-2024 Location: Pretoria Status: Offline Points: 32 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Dankie Transvaal.
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons losskakel diepte lyk mooi…
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is met vakansie, maar die eindtelling was blykbaar 41-22
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Is Barend Pieterse weg by die Leeus … ek sien hy sit daar in die Cheetahs se coaching box
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink nie so nie, ek was Donderdag by die oefening van die Leeus en hy was daar
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Omtrent, veral as mens besef Bronson Mills is seker die 5de keuse losskakel, was seker 6de voor Jordan Hendrickse weg gegaan het. Rang order is seker so iets: 1. Sanele Nohamba (nie seker nie, glo hy word gerus, niks gehoor vandat hy met HIA af is teen Stormers) 2. Kade Wolhutur (tans beseer) 3. Sam Francis (tans beseer) 4. Gianni Lombard (tans beseer - was seker op 'n tyd die 2de/3de keuse, maar word hoofsaaklik op 15 gebruik deesdae) 5. Bronson Mills Kade is vrek baie beseer, so ek't nie baie van hom gesien nie, selfs toe hy by WP was. Voel of hy net paar games speel en dan beseer word. Persoonlik dink ek Sam en Bronson is die toekoms, is baie beindruk met wat ek so ver van hulle gesien het in hulle paar games.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink hulle moet Nohamba in urc speel en vir Francis en Mills blootstelling van die bank af
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Sukses die seisoen is gabaseer op 'n baie goeie platform deur ons meestal jong pak, en puik verdediging. Die twee wedstryde teen die Sharks het ook gewys dat daar ruimte vir verbering is. Renzo lyk asof hy die stap na die URC kan maak, ek hou ook van Brandon se spel in die los, en Jonker lyk soos 'n natuurlike spelskepper op die aanval. Lyk of die wedstryde teen Cheetahs en Bulle ons ware toets gaan wees vir die jong span.
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Gaan groot wedstryde wees, veral aangesien dit weg is. Wat ek baie van hou is hoe baie ouens kans kry, veral die jong outjies. Die jong pak verbaas my met elke game wat hulle speel, veral as mens ook sien hoe baie ligter ons pak is teen meeste ander spanne, maar tog het hulle meeste van die tyd steeds die oorhand.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Game vs Cheetahs was baie goed gewees teen 'n span wat self weet hoe om drieë te druk. Ons skrums kort bietjie werk, veral voor hierdie naweek teen die Bulle, maar ons is basies nou verseker van 'n tuis semi, veral as mens in ag neem dat ons laaste game tuis teen die Griffons is.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek hou van hoe ons speel, maar dit tel ook in ons guns dat ons nie die Bulle en Cheetahs twee keer hoef te gespeel het nie. Ons sal maar moet sien hoe gaan die naweek, ek het kaartjies gekry om te gaan kyk, sal die eerste keer wees vandat ons op die park teen die Crusaders verloor het wat ek weer 'n wedstryd gaan kyk.
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Praat jy van die 2017 Super Rugby finaal? Eish, was ook daardie dag op die stadium, het nog afgevlief van Windhoek af vir die game en dit is nogsteeds pynvol om oor daardie game te dink. Gaan 'n baie tawwe game wees teen die Bulle op Loftus, dink hulle sal ons moontlik pak gee.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2784 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja daai donker dag.. van die goeie ou dae :) Die game is nie die naweek by Loftus nie, maar by Midstream College, kan nogals interesant wees.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
|
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |