Forum Home Forum Home > Rugby Competitions > Currie Cup
  New Posts New Posts RSS Feed - WP vs Lions
  FAQ FAQ  Forum Search   Events   Register Register  Login Login


The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30

WP vs Lions

 Post Reply Post Reply Page  12>
Author
Message
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Topic: WP vs Lions
    Posted: 17-Aug-2021 at 8:50pm
Sigma Lions: EW Viljoen; Stean Pienaar, Wandisile Simelane, Burger Odendaal (capt.), Rabz Maxwane; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Travis Gordon, Sibusiso Sangweni, MJ Pelser, Ruben Schoeman, PJ Steenkamp, Chergin Fillies, Jaco Visagie, Nathan McBeth. Replacements: Morne Brandon, Sti Sithole, Asenathi Ntlabakanye, Emmanuel Tshituka, Mandisi Mthiyane, Ross Cronje, Dan Kriel, Manuel Rass

Eina!
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 533
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 17-Aug-2021 at 9:07pm
Insanity is doing the same thing over and over and expecting different results.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 6:48am
Wanneer maak hulle EW kaptein?
Lyk my dat Jannie en Carlu dan tog rerig seergekry het laasweek en dit darem nie 'n probeerslag op 'n skelmstreek was nie.
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Lion1986 View Drop Down
Welpie
Welpie


Joined: 20-Jul-2021
Status: Offline
Points: 150
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Lion1986 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 9:21am
Hierdie span keuses laat my dink aan die tye toe ons Earl Rose heeltyd kies en toe wonder hoekom hy nie magically beter word nie
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 12:57pm
Originally posted by Lion1986 Lion1986 wrote:

Hierdie span keuses laat my dink aan die tye toe ons Earl Rose heeltyd kies en toe wonder hoekom hy nie magically beter word nie
Ek dink tussen die beserings en Covid het ons nie regtig iemand anders om te kies nie. 


Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 568
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 12:59pm
There is nothing I hate more than losing to WP, and tonight I'm expecting a hiding.. Think I'll wash the dishes instead of watching. 
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 533
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 1:01pm
Ek is nie 'n voorstander van gedurig balbesit wegskop nie, maar indien jy gedurig n' skoppende skakelpaar soos Warner en Hendrikse wil kies, moet jy ten minste 'n taktiese wedsrydplan kan toepas. En indien jy Viljoen en Simelane in dieselfde span wil kies, dan is dit ooglopend dat Viljoen beter op verdediging as Simelane op 13 is, en dat Simelane die beter aanvaler op heelagter is. Albei spanne lyk maar bra verdag op verdediging, die WP het tuisvoordell en lyk ietwat skerper op aanval, so hopelik kan ons voorspelers dit vir ons deurtrek.
Back to Top
Attie Karate View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Status: Offline
Points: 1519
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Attie Karate Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 1:50pm
Met die oog op Europa is dit baie belangrik om geen spelers met niggles te speel nie, voel ek. Gee onervare spelers eerder 'n kans, maar ons kan nie bekostig om spelers te verloor nie.
Up the Vaal!
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 6:59pm
Volgens die kommentator het die Leeus 26 beserings. Dis nogal abnormaal hoog....
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 7:21pm
Ek wonder of MJ Pelser mmet n besering speel. Hy het nog niks gedoen nie en raak glad nie betrokke by die spel nie
Back to Top
Red_Machine View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 14-Mar-2018
Location: Vanderbijlpark
Status: Offline
Points: 568
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Red_Machine Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 8:44pm
Liewe fok maar ons is kak.. Die vout gemaak om bietjie van die game te kyk
Back to Top
Leeus of niks View Drop Down
Pasgebore Leeu
Pasgebore Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: East rand
Status: Offline
Points: 45
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeus of niks Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 8:45pm
gros nee die leeus speel kak.
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 8:52pm
nee wat ek dink na vanaand is ek klaar met kak. Hoe lank gaan dit nog aanhou.  Elke week dieselfde swak rugby oor en oor. Baie hartseer om te sien dat n span/unie waarvoor ek so lief is en solank ondersteun besig is om sy gat totaal en al te sien. En die ergste van als is dat dit lyk of top best uur net mooi vokkol worry oor wat aan gaan nie. So lief soos ek was vir lions rugby is ek nou gatvol. 
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 8:54pm
Ja nee.. Ons lyk regtig soos 'n klomp amateurs wat nie weet wat om op die veld te doen nie. Dit is sekerlik die swakste leeus span ooit
Back to Top
emiel1 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 30-Jan-2019
Status: Offline
Points: 533
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote emiel1 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 8:58pm
Ek besef dit is nat toestande, maar die min ordentlike besit wat ons gehad het, skop ons of te vlak(Warner), of te diep in WP se keelgatte (Hendrikse). 

Edited by emiel1 - 18-Aug-2021 at 9:01pm
Back to Top
TunaLion View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 30-Mar-2016
Location: Ellis Park
Status: Offline
Points: 1824
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote TunaLion Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 10:17pm
Originally posted by Leeubok Leeubok wrote:

Ja nee.. Ons lyk regtig soos 'n klomp amateurs wat nie weet wat om op die veld te doen nie. Dit is sekerlik die swakste leeus span ooit


Ekt ook die fout gemaak om dir laaste deel van die game te kyk, en ekt dieselfse ding sit en dink. Selfs in ons maer jare was ons ten minste kompetitief in die CC. Ons gaan laaste eindig. Ek wonder of dit ooitvoorheen met die Leeus gebeur het?

Ek begin hoop ons word gerelegeer uit die CC premier liga, hopelik laat dit toe dat iemand wakker skrik by die unie.


Edited by TunaLion - 18-Aug-2021 at 10:18pm
Go LIONS!!!!!
Back to Top
OomPB View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 07-Apr-2016
Location: Struisbaai
Status: Offline
Points: 387
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote OomPB Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 18-Aug-2021 at 11:42pm
WP is ook maar kak op sy beste.
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 5:33am
Laaste op die log en ons het 1 meer wedstryd as die ander gespeel, punteverskil van -101... 
Die is by vêrre ons swakste seisoen ooit.
Dit kan tog net beter gaan van hier af? Of is ek in vir 'n skok?
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Leeubok View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: KZN
Status: Offline
Points: 4954
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Leeubok Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 7:17am
Originally posted by OomPB OomPB wrote:

WP is ook maar kak op sy beste.

Hulle is ja. So nou moet jy weet hoe kak ons is as ons pakslae kry by hulle
Back to Top
Vaal Leeu 3 View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu
Avatar

Joined: 04-Mar-2017
Location: Sasolburg
Status: Offline
Points: 647
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Vaal Leeu 3 Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 7:22am
Ek dink daar ongelukkig nog so paar games wees. Al kry ons vandag n nuwe afrigter is die skade wat gedoen is diep. Toe Mitchell daai tyd oorgeneem het, het hy gereeld gepraat van die toxic environment wat hy geerf het en moes regstel. Dit gaan nou ook tyd vat. En dit is hoekom ek nie dink dis slim om weer vanuit eie ranks iemand aan te stel nie...

Edited by Vaal Leeu 3 - 19-Aug-2021 at 7:23am
Back to Top
monster View Drop Down
Ervare Leeu
Ervare Leeu


Joined: 05-Apr-2016
Location: Pretoria
Status: Offline
Points: 681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote monster Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 8:28am
Ek kan nie dink dat ek al ooit so bly was dat n rugby kompitisie tot n einde kom nie … Saterdag stop die pyn en leiding.

Dink ook hulle moes al n verandering in afrigting ten minste 3 weke terug gemaak het om n effek op die URC te hê
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 8:40am
Wat my ook so kwaad gwmaak het gisteraand was dat Warner so swak gespeel het die 1ste helfte maar Cash wag tot op 63 min voordat hy hom vervang,  sit sy oe dan in sy gat?
Een ding verseker is dat ons Jantjies baie gaan mis op 10
Back to Top
WitBoer View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 31-Mar-2016
Location: Bronkhorstsprui
Status: Offline
Points: 2162
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote WitBoer Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 8:49am
Originally posted by Paul Paul wrote:

Wat my ook so kwaad gwmaak het gisteraand was dat Warner so swak gespeel het die 1ste helfte maar Cash wag tot op 63 min voordat hy hom vervang,  sit sy oe dan in sy gat?
Een ding verseker is dat ons Jantjies baie gaan mis op 10
Ons het darem vir EW as 'n backup...LOLLOL
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
Back to Top
Paul View Drop Down
Jong Leeu
Jong Leeu


Joined: 22-Apr-2017
Location: Gauteng
Status: Offline
Points: 244
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote Paul Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 8:53am
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Originally posted by Paul Paul wrote:

Wat my ook so kwaad gwmaak het gisteraand was dat Warner so swak gespeel het die 1ste helfte maar Cash Winkwag tot op 63 min voordat hy hom vervang,  sit sy oe dan in sy gat?
Een ding verseker is dat ons Jantjies baie gaan mis op 10
Ons het darem vir EW as 'n backup...LOLLOL
TongueWink
Back to Top
valie View Drop Down
Koning Leeu
Koning Leeu
Avatar

Joined: 02-Apr-2016
Location: ver van hier
Status: Offline
Points: 2681
Post Options Post Options   Thanks (0) Thanks(0)   Quote valie Quote  Post ReplyReply Direct Link To This Post Posted: 19-Aug-2021 at 12:35pm
Originally posted by WitBoer WitBoer wrote:

Laaste op die log en ons het 1 meer wedstryd as die ander gespeel, punteverskil van -101... 
Die is by vêrre ons swakste seisoen ooit.
Dit kan tog net beter gaan van hier af? Of is ek in vir 'n skok?
Ek sou hoop dat dit hiervanaf beter gaan. Die TV kommentator het genoem dat die Leeus met 26 beseerde spelers sit. As die beseerdes terugkom en dit raak nie beter nie, is ons gef*k.

Back to Top
 Post Reply Post Reply Page  12>
  Share Topic   

Forum Jump Forum Permissions View Drop Down

Forum Software by Web Wiz Forums® version 12.01
Copyright ©2001-2018 Web Wiz Ltd.

This page was generated in 0.230 seconds.