The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
WP vs Lions |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | ||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 17-Aug-2021 at 8:50pm |
|
Sigma Lions: EW Viljoen; Stean Pienaar, Wandisile Simelane, Burger Odendaal (capt.), Rabz Maxwane; Jordan Hendrikse, Andre Warner; Travis Gordon, Sibusiso Sangweni, MJ Pelser, Ruben Schoeman, PJ Steenkamp, Chergin Fillies, Jaco Visagie, Nathan McBeth. Replacements: Morne Brandon, Sti Sithole, Asenathi Ntlabakanye, Emmanuel Tshituka, Mandisi Mthiyane, Ross Cronje, Dan Kriel, Manuel Rass
Eina!
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Insanity is doing the same thing over and over and expecting different results.
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wanneer maak hulle EW kaptein?
Lyk my dat Jannie en Carlu dan tog rerig seergekry het laasweek en dit darem nie 'n probeerslag op 'n skelmstreek was nie.
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Lion1986 ![]() Welpie ![]() Joined: 20-Jul-2021 Status: Offline Points: 153 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hierdie span keuses laat my dink aan die tye toe ons Earl Rose heeltyd kies en toe wonder hoekom hy nie magically beter word nie
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
There is nothing I hate more than losing to WP, and tonight I'm expecting a hiding.. Think I'll wash the dishes instead of watching.
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek is nie 'n voorstander van gedurig balbesit wegskop nie, maar indien jy gedurig n' skoppende skakelpaar soos Warner en Hendrikse wil kies, moet jy ten minste 'n taktiese wedsrydplan kan toepas. En indien jy Viljoen en Simelane in dieselfde span wil kies, dan is dit ooglopend dat Viljoen beter op verdediging as Simelane op 13 is, en dat Simelane die beter aanvaler op heelagter is. Albei spanne lyk maar bra verdag op verdediging, die WP het tuisvoordell en lyk ietwat skerper op aanval, so hopelik kan ons voorspelers dit vir ons deurtrek.
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Met die oog op Europa is dit baie belangrik om geen spelers met niggles te speel nie, voel ek. Gee onervare spelers eerder 'n kans, maar ons kan nie bekostig om spelers te verloor nie.
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Volgens die kommentator het die Leeus 26 beserings. Dis nogal abnormaal hoog....
|
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek wonder of MJ Pelser mmet n besering speel. Hy het nog niks gedoen nie en raak glad nie betrokke by die spel nie
|
||
![]() |
||
Red_Machine ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 570 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Liewe fok maar ons is kak.. Die vout gemaak om bietjie van die game te kyk
|
||
![]() |
||
Leeus of niks ![]() Pasgebore Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: East rand Status: Offline Points: 45 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
gros nee die leeus speel kak.
|
||
![]() |
||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
nee wat ek dink na vanaand is ek klaar met kak. Hoe lank gaan dit nog aanhou. Elke week dieselfde swak rugby oor en oor. Baie hartseer om te sien dat n span/unie waarvoor ek so lief is en solank ondersteun besig is om sy gat totaal en al te sien. En die ergste van als is dat dit lyk of top best uur net mooi vokkol worry oor wat aan gaan nie. So lief soos ek was vir lions rugby is ek nou gatvol.
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ja nee.. Ons lyk regtig soos 'n klomp amateurs wat nie weet wat om op die veld te doen nie. Dit is sekerlik die swakste leeus span ooit
|
||
![]() |
||
emiel1 ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 30-Jan-2019 Status: Offline Points: 548 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek besef dit is nat toestande, maar die min ordentlike besit wat ons gehad het, skop ons of te vlak(Warner), of te diep in WP se keelgatte (Hendrikse).
Edited by emiel1 - 18-Aug-2021 at 9:01pm |
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ekt ook die fout gemaak om dir laaste deel van die game te kyk, en ekt dieselfse ding sit en dink. Selfs in ons maer jare was ons ten minste kompetitief in die CC. Ons gaan laaste eindig. Ek wonder of dit ooitvoorheen met die Leeus gebeur het? Ek begin hoop ons word gerelegeer uit die CC premier liga, hopelik laat dit toe dat iemand wakker skrik by die unie.
Edited by TunaLion - 18-Aug-2021 at 10:18pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
OomPB ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
WP is ook maar kak op sy beste.
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Laaste op die log en ons het 1 meer wedstryd as die ander gespeel, punteverskil van -101...
Die is by vêrre ons swakste seisoen ooit. Dit kan tog net beter gaan van hier af? Of is ek in vir 'n skok?
|
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hulle is ja. So nou moet jy weet hoe kak ons is as ons pakslae kry by hulle
|
||
![]() |
||
Vaal Leeu 3 ![]() Ervare Leeu ![]() ![]() Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek dink daar ongelukkig nog so paar games wees. Al kry ons vandag n nuwe afrigter is die skade wat gedoen is diep. Toe Mitchell daai tyd oorgeneem het, het hy gereeld gepraat van die toxic environment wat hy geerf het en moes regstel. Dit gaan nou ook tyd vat. En dit is hoekom ek nie dink dis slim om weer vanuit eie ranks iemand aan te stel nie...
Edited by Vaal Leeu 3 - 19-Aug-2021 at 7:23am |
||
![]() |
||
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ek kan nie dink dat ek al ooit so bly was dat n rugby kompitisie tot n einde kom nie … Saterdag stop die pyn en leiding.
Dink ook hulle moes al n verandering in afrigting ten minste 3 weke terug gemaak het om n effek op die URC te hê
|
||
![]() |
||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wat my ook so kwaad gwmaak het gisteraand was dat Warner so swak gespeel het die 1ste helfte maar Cash wag tot op 63 min voordat hy hom vervang, sit sy oe dan in sy gat?
Een ding verseker is dat ons Jantjies baie gaan mis op 10
|
||
![]() |
||
WitBoer ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2163 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Ons het darem vir EW as 'n backup...
![]() ![]() |
||
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
||
![]() |
||
Paul ![]() Jong Leeu ![]() Joined: 22-Apr-2017 Location: Gauteng Status: Offline Points: 244 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() ![]() |
||
![]() |
||
valie ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |