The Lions next play Benetton at Ellis Park in the URC on 19 April 2025, kickoff is at 13:45 |
Leeus vs Blou Bulle |
Post Reply ![]() |
Page 123> |
Author | |
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 05-Aug-2019 at 8:06am |
Saterdag 10 Augustus 2019 op Ellispark, afskop 17:15
Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Eddie Fouche, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Len Massyn, 6. Marnus Schoeman, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Ruben Schoeman, 3. Johannes Jonker, 2. Pieter Jansen, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. Jan-Henning Campher, 17. Leo Kruger, 18. Chergin Fillies, 19. Rhyno Herbst, 20. Vincent Tshituka, 21. James Venter, 22. Dillon Smit, 23. Duncan Matthews. Blou Bulle: 15 Divan Rossouw, 14 Cornal Hendricks, 13 Johnny Kotze, 12 Dylan Sage, 11 Rosko Specman, 10 Manie Libbok, 9 Ivan van Zyl (captain), 8 Tim Agaba, 7 Wian Vosloo, 6 Fred Eksteen, 5 Ruan Nortje, 4 Andries Ferreira, 3 Wiehahn Herbst, 2 Johan Grobbelaar, 1 Dayan van der Westhuizen Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Madot Mabokela, 18 Conraad van Vuuren, 19 Andre Smith, 20 Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Marnitz Boshoff, 23 Stedman Gans Edited by Transvaal - 08-Aug-2019 at 1:51pm |
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die onder 21's speel 14:00, ook teen die Blou Bulle, en die vrouespan speel teen die Pumas, hulle skop waarskynlik 12:00 af
|
|
![]() |
|
Goue Leeu ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 18-Apr-2016 Status: Offline Points: 2219 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Na Pote se uitlatings (dat die verloor teen griekwas vernederend was) kan ons maar weet die bulle gaan hard kom saterdag. Glo ons manne sal gereed wees om vuur met vuur te beveg. Gaan 'n harde Jukskei derby wees.
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
So wie speel ons saterdag op vaskop en binne senter.... Jonker het maar erg gesukkel op vaskop so vêr en Jacobie is beseer ...... vd Bank en le Grange is beseer . Glo seker Notnagel sal op slot sak en Herbts op die bank .... ek sal eintlik vir Vermaak n kans wil gee.
Bulle gaan ons skrums target
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Jonker was nie so sleg nie, hy was deel van die laaste skrum waar ons die srafskop gekry het om die wedstryd te wen. Manual Rass sal seker op 12 begin
|
|
![]() |
|
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Bulle gaan definitief die skruns target. Dit is ook die enigste aspek waar hulle die Griquas oorheers het. Ons kan n paar blaaie uit die Griquas se boek vat van hoe om n bal uit n skrum te kry wat 100km/h agteruitgaan. Dit was baie goed gedoen onder so baie druk.
|
|
Go LIONS!!!!!
|
|
![]() |
|
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Substitutes: 16 Jaco Visagie, 17 Madot Mabokela, 18 Conraad van Vuuren, 19 Andre Smith, 20 Jean Droste, 21 Embrose Papier, 22 Marnitz Boshoff, 23 Stedman Gans |
|
Once a Lion always a lion
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Klink vir my baie soos dieselfde span as wat teen Griekwas gespeel het, net met 'n paar veranderings in die pak? Die agterspelers klink onveranderd, behalwe dat Van Zyl op 9 begin en nie Papier nie
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
5 veranderings in die pak, Agaba, Nortje, en Herbst het laas week ook gespeel.
Matanzima is beseer, bulle sal hom mis op 1, Grobbelaar op 2 vir Visagie maak die span sterker in my opinie, en dan gaan hulle waarskynlik ook vir Steenkamp en Van Staden mis, wat altwee goeie spelers is, alhowel Van Staden vir my baie stil was teen Griekwas.
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Spanaankondiging is vandag 13:00, ek sal dit bywoon, hopelik ook weer 'n video neem
|
|
![]() |
|
LeeuBrul ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die flank Len Massyn is een van drie veranderinge aan die Leeus se beginspan vir Saterdag se Curriebekerstryd op Emirates Airlinepark teen die Blou Bulle. Massyn, wie Vincent Tshituka in die sewe-trui vervang, begin in sy 13e wedstryd vir die Leeus op die vlak. Hy en Marnus Schoeman, wie reeds 66 wedstryde in Curriebekerrugby agter die rug het, is die nuwe flank-kombinasie met Hacjivah Dayimani op agt. Schoeman en Ross Cronjé is albei op 66 wedstryde die mees ervare spelers in Curriebekerrugby in die groep. Die veelsydige Duncan Matthews van die Blou Bulle is ook op die Leeus se bank ingesluit nadat Eddie Fouché in die beginspan opgeneem is. Jan-Louis la Grange en Manny Rass het albei harsingskudding en kon nie vir die wedstryd oorweeg word nie. Reinhard Nothnagel begin op slot in die beseerde Wilhelm van der Sluys se plek en Rhyno Herbst is weer op die bank. Die Welpie-agterlyn word steeds deur die twee ouer hande, die koelkos-losskakel Shaun Reynolds en die kaptein Ross Cronjé in die regte rigtings gestuur. Die nuwe lostrio vul mekaar skitterend aan en Massyn kan die geleentheid aangryp om te toon dat sy drie wedstryde in SuperRugby nie ‘n gelukskoot was nie. Leeus teen Blou Bulle: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Eddie Fouché, Stean Pienaar; Shaun Reynolds, Ross Cronjé ©; Hacjivah Dayimani, Len Massyn, Marnus Schoeman, Reinhard Nothnagel, Ruben Schoeman, Johannes Jonker, Pieter Jansen, Sti Sithole. Reserwes: Jan-Henning Campher, Leo Kruger, Chergin Fillies, Rhyno Herbst, Vincent Tshituka, James Venter, Dillon Smit, Duncan Matthews.
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Span opgedateer in eerste pos, het 'n lekker lang video geneem, sal vanaand opsit
|
|
![]() |
|
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Dankie Tvl. Kon jy toe bietjie met iemand gesels oor speler aankope?
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Rudolf was daar, hy het gese Roelof Smit van die Bulle het nog nie geteken nie. Die media beampte het gese hulle praat deurentyd met spelers en sal aankodigings maak sodra spelers teken, soos wat Elton nou onlangs gedoen het, hy het vir 2 jaar geteken
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Die perskonferensie was op die veld, dit was 'n eerste. Hopelik het die klank okay uitgekom
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Lions team announcement for Blue Bulls match - 8 August 2019
|
|
![]() |
|
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1543 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Kyk ek 'n ander game of is Campher beter as Jansen? Hoe ookal, beide beindruk my, skrums moet net verbeter.
|
|
Up the Vaal!
|
|
![]() |
|
monster ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 684 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Stem
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 0 - Kickoff!
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 5 - 1m - TRY Hendricks
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 10 - 9m - TRY Van der Westhuizen
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 0 vs #BlueBulls 12 - 10m - CONVERSION Libbok
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 7 vs #BlueBulls 12 - 22m - PENALTY TRY
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 12 vs #BlueBulls 12 - 26m - TRY Reynolds
|
|
![]() |
|
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40225 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
#CurrieCup - #Lions 12 vs #BlueBulls 15 - 30m - PENALTY Libbok
|
|
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |