The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
WP vs Leeus |
Post Reply | Page 123> |
Author | ||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 15-Jul-2019 at 8:35am |
|||
Ons 2de Curriebeker wedstryd van 2019, teen WP op Nuweland op Saterdag 27 Julie 2019, afskop 17:15
WP: 15 Dillyn Leyds, 14 Seabelo Senatla, 13 Ruhan Nel, 12 Dan Kriel, 11 SP Marais, 10 Josh Stander, 9 Paul de Wet, 8 Sikhumbuzo Notshe, 7 JD Schickerling, 6 Ernst van Rhyn, 5 Chris van Zyl (captain), 4 Salmaan Moerat, 3 Carlu Sadie, 2 Scarra Ntubeni, 1 Corne Fourie. Replacements: 16 Chad Solomon, 17 Kwenzo Blose, 18 Wilco Louw, 19 David Meihuizen, 20 Jaco Coetzee, 21 Godlen Masimla, 22 Edwill van der Merwe, 23 Sergeal Petersen Leeus: 15. Tyrone Green; 14. Madosh Tambwe, 13. Wandisile Simelane, 12. Jan-Louis la Grange, 11. Stean Pienaar; 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (Capt); 8. Hacjivah Dayimani, 7. Vincent Tshituka, 6. Marnus Schoeman, 5. Marvin Orie, 4. Ruben Schoeman, 3. Johannes Jonker, 2. Pieter Jansen, 1. Sti Sithole. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Leo Kruger, 18. Jacobie Adriaanse, 19. Wilhelm van der Sluys, 20. James Venter, 21. Len Massyn, 22. Dillon Smit, 23. Manuel Rass.
Edited by Transvaal - 25-Jul-2019 at 1:59pm |
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Seker Carlu Sadie sal begin in die wedstryd.
|
||||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
Up the Vaal!
|
||||
Red_Machine
Ervare Leeu Joined: 14-Mar-2018 Location: Vanderbijlpark Status: Offline Points: 568 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Lig my asb in?
|
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Weet nie van like nie, maar hy het n bok kontrak so hy het nie veel van n keuse nie
Edited by PaBz0r - 17-Jul-2019 at 10:43am |
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
AC of HM
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Verstaan die Leeus was bereid om vir Malherbe daai oordragsfooi te betaal, maar nie vir Bellville se voorry nie.
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ek verstaan nie, die leeus wou Frans Malherbe koop????
|
||||
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
|
||||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Ja reg... oom PB bedoel WP wou die leeus 2milj oordrag betaal om Malherbe te neem.
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Kan nie dink dat ons daai suurstofdief sou wou koop nie
|
||||
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Die dag wat die leeus daai aap koop ondersteun ek 'n ander span!!!
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
as die WP vir JL du Plessis, SP en Phillips speel kan hulle maar verloor. Hoeveel keer moet die drie nog aan jaag?
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
SP is nie so sleg nie?
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Baie reen die week. Nuweland gaan n modder bad wees.
|
||||
OomPB
Jong Leeu Joined: 07-Apr-2016 Location: Struisbaai Status: Offline Points: 387 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
wanneer update jy weer daai TV uitsendings draad.
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Span word vandag so 12:30 se kant aangekondig
|
||||
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Dink die span gaan drasties anders lyk met van die seniors wat betrek gaan word.
|
||||
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Die Springbokslot Marvin Orie is die Leeus se lynstaangeneraal wanneer hulle Saterdag op Nuweland in die Curriebekerreeks teen die Westelike Provinsie uitdraf. Orie is deur die Springbokindoenas vrygestel om vir die Leeus uit te draf en hy het boonop ‘n nuwe slotmaat. Die oud Arend, Ruben Schoeman, is die yskas in die Leeu-agttal wat die vuur moet stook en Wilhelm van der Sluys is op die bank. Die atletiese Hacjivah Dayimani is ook terug om agtsteman met Vincent Tshituka en Marnus Schoeman die flankpaar. James Venter kan homself ongelukkig ag om nie te begin nie. Sti Sithole begin op loskop met Pieter Jansen op haker terwyl Johannes Jonker se plek op vaskop behou. Die insluiting van Leo Kruger op die bank is ‘n opwindende een. Agter is die driekwarte steeds bloedjonk met jan-Louis la Grange wat op binnesenter inskuif. Madosh Tambwe (foto), wie ‘n vierkyns teen die Pumas aangeteken het, is die angel agterlangs. Leeus teen WP: Tyrone Green; Madosh Tambwe, Wandisile Simelane, Jan-Louis la Grange, Stean Pienaar; Shaun Reynolds, Ross Cronjé ©; Hacjivah Dayimani, Vincent Tshituka, Marnus Schoeman, Marvin Orie, Ruben Schoeman, Johannes Jonker, Pieter Jansen, Sti Sithole. Reserwes: PJ Botha/Jan-Henning Campher, Leo Kruger, Jacobie Adriaanse, Wilhelm van der Sluys, James Venter, Len Massyn, Dillon Smit, Manny Rass.
|
||||
Once a Lion always a lion
|
||||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Sien die Ruben Schoeman is nie te lank nie maar het darem so iets in die gewigsklas. Hopelik doen hy goed, weet nie veel van hom
|
||||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Span opgedateer
|
||||
monster
Ervare Leeu Joined: 05-Apr-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 681 |
Post Options
Thanks(0)
|
|||
Wat is fout met Skosan
|
||||
Post Reply | Page 123> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |