The Lions next play Munster in Limerick, Ireland in the URC on 30 November 2024, kickoff is at 21:35 |
Warm-up match - Sharks vs Lions |
Post Reply | Page 123 4> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 28-Jan-2019 at 10:01am |
To be played in Cape Town on Sunday 3 February, kickoff is at 2pm
Sharks: 15 Lwazi Mvovo, 14 S’bu Nkosi, 13 Lukhanyo Am, 12 Marius Louw, 11 Makazole Mapimpi, 10 Curwin Bosch, 9 Louis Schreuder (c), 8 Dan du Preez, 7 Tyler Paul, 6 Jacques Vermeulen, 5 Hyron Andrews, 4 Gideon Koegelenberg, 3 Thomas du Toit, 2 Kerron van Vuuren, 1 Juan Schoeman. Replacements: 16 Akker van der Merwe, 17 Mzamo Majola, 18 Khutha Mchunu, 19 JJ van der Mescht, 20 Luke Stringer, 21 Wian Vosloo, 22 Phepsi Buthelezi, 23 Cameron Wright, 24 Rhyno Smith, 25 Jeremy Ward, 26 Aphelele Fassi. Lions: 15. Andries Coetzee, 14. Courtnall Skosan, 13. Lionel Mapoe, 12. Harold Vorster, 11. Aphiwe Dyantyi, 10. Elton Jantjies, 9. Nic Groom, 8. Warren Whiteley (Capt), 7. Hacjivah Dayimani, 6. Kwagga Smith, 5. Marvin Orie, 4. Ruan Vermaak, 3. Carlu Sadie, 2. Malcolm Marx, 1. Dylan Smith. Replacements: 16. Pieter Jansen, 17. Danie Minnie, 18. Frans Van Wyk, 19. Jacobie Adriaanse, 20. Marnus Schoeman, 21. Dillon Smith, 22. Shaun Reynolds, 23. Sylvian Mahuza, 24. Ruan Combrinck, 25. Vincent Tshituka, 26. Rhyno Herbst
Edited by Transvaal - 01-Feb-2019 at 11:19am |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Die Leeus se prysuitdelingsfunksie is Saterdag by Ellispark, so dit laat mens wonder of die ouens Saterdag daarna of eers Sondag Kaapstad toe vlieg.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wie dink julle is die 5 ouens wat Swys gaan saamvat wat teen die Bulle gespeel het?
Ek raai Simelane, Tambwe, Mahuza (behalwe as sy besering ernstig is), Venter en Van der Schyff (behalwe as sy besering ook ernstig is)
Edited by Transvaal - 29-Jan-2019 at 12:47pm |
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek verstaan Tyrone Green het ook baie goed gespeel, en so ook Ruan Vermaak.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Green het nie vir my goed gewerk op 12 nie, en ek het ook niks uitstaande van Vermaak gesien nie
|
|
valie
Koning Leeu Joined: 02-Apr-2016 Location: ver van hier Status: Offline Points: 2681 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek dink net Green het te veel talent om nie saam te vat nie. Ek sien Bader Pretorius het toe vir die Kings gespeel, die afgelope naweek. Hy lyk nogal nie sleg met bal in die hand nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wel dis maar moeilik, opinies verskil en verskillende mense kyk seker na verskillende goed as hulle rugby kyk. Dis ook rof dat net 5 spelers kan saamgaan, mens sou graag meer van die jonger spelers wou saamneem want jy se ja vir 5 ouens maar nee vir omtrent 30
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Daar is baie talentvolle spelers in die groep wat teen die Bulle gespeel het, maar meeste van hulle was laas jaar nog onder 21 en al het hulle die onder 21 kompetisie gerieflik gewen, weet ek nie of hulle almal nou al reg is vir Super Rugby nie.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ons span word seker in die omgewing van 12:30 aangewys. Ons kan ook seker vandag die spanne van die Stormers en Sharks verwag. Stormers het gese hulle gaan van die groot name rus, en ek het nog nie iets gesien van wat die Sharks wil doen nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Sharks se span opgedateer in eerste pos.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Lyk vir my naby aan hulle sterkste span, maar 'n paar onbekendes vir my op die bank. So hulle gaan dalk die selfde as Swys doen en die beste XV die eerste helfte laat speel en dan vervang met die bank
|
|
Leeubok
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
Post Options
Thanks(0)
|
Nie 'n slegte sharks span daai nie. Ek dink dit is vir hulle 'n bedekte seen dat nie al 3 boeties gelyk speel nie.
Bosch kan 'n swak skakel wees as hy nie sy verdediging uitgesort het nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het nog niks van die Leeus af gesien nie, so weet nie hoe laat ons die span kry nie. Ek het 1 uur 'n vergadering
|
|
ROOIHART
Jong Leeu Joined: 13-Apr-2016 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 494 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dink Sharks se agterlyn is dalk hulle sterkste moontlike ouens minus Robert en dalk Esterhuizen (alhoewel ek dink Louw is beter)
Voor is hulle minus hele klomp. Coenie/Beast/Ruan Botha/Ruben Van Heerden/Jean Luc/Phillip vd Walt sal gereelde starters wees. Akker sal ook 1ste keuse wees. Dit is basies hele nuwe pak.
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Het nog steeds nie die span gekry nie, weet nie hoekom dit so laat uitgaan vandag nie. Normaalweg is al ons span aankondigings 12:30
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek het gister erens op FB gelees span Gaan eers more aangekondig word
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
okay, so ek hou verniet my e-mail dop....LOL!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Twee weke om te gaan!
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Emirates Lions vs Cell C Sharks: DYLAN SMITH MALCOLM MARX CARLU SADIE RUAN VERMAAK MARVIN ORIE KWAGGA SMITH HACJIVAH DAYIMANI WARREN WHITELEY © NIC GROOM ELTON JANTJIES APHIWE DYANTYI HAROLD VORSTER LIONEL MAPOE COURTNALL SKOSAN ANDRIES COETZEE
Reserves: PIETER JANSEN DANIE MINNIE FRANS VAN WYK JACOBIE ADRIAANSE MARNUS SCHOEMAN DILLON SMITH SHAUN REYNOLDS SYLVIAN MAHUZA RUAN COMBRINCK VINCENT TSHITUKA RHYNO HERBST |
|
Lion4ever
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Roodepoort Status: Offline Points: 2004 |
Post Options
Thanks(0)
|
Any idea what time Swys will release the names for his squad for tomorrow?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Opgedateer in eerste pos
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Remember the game is on Sunday
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Verbaas om te sien Lewies kry nie kans nie
|
|
WitBoer
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Location: Bronkhorstsprui Status: Offline Points: 2162 |
Post Options
Thanks(0)
|
Wel, volgens Swys vroeer in die week, sou hy sy sterkste 15 gekies het vir die beginspan... Ek was nogal bang dat hy vir Groom as sy no1 skrummie beskou, maar ek is baie verbaas dat Combrinck nie as 1ste keuse regter vleuel beskou word nie... Ek kry al hoe meer en meer die gevoel dat Swys dalk 'n paar "witbroodjies" het...
|
|
"Believe nothing, No matter where you read it, Or who has said it, Not even if I have said it, Unless it agrees with your own reason And your own common sense" - Buddha
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39864 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ook nie Simelane nie...
|
|
Post Reply | Page 123 4> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |