The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Friendly - Lions XV vs Bulls XV |
Post Reply | Page 12> |
Author | |
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 11-Feb-2020 at 10:04am |
Saturday 15 Feb 2020 at Ellis Park, kickoff at 12:00
Lions XV: 15. Tiaan Swanepoel, 14. Stean Pienaar, 13. Jan-Louis la Grange, 12. James Mollentze, 11. Jamba Ulengo, 10. Shaun Reynolds, 9. Ross Cronje (captain), 8. Jo-Hanko de Villiers, 7. Mandisi Mthiyane, 6. Roelof Smit, 5. Reinhard Nothnagel, 4. Brendon Snyman, 3. Frans van Wyk, 2. Marko Janse van Rensburg, 1. Nathan McBeth / Leo Kruger. Replacements: 16. PJ Botha, 17. Leo Kruger/ Banele Mthenjane, 18. Asenathi Nthlabakanye, 19. Darrien-Lane Landsberg, 20. MJ Pelser, 21. Mark Snyman, 22. Dian Schoonees, 23. Tinus Combrink 24. Louritz van der Schyff 25. Wyclef Vlitoor 26. Muzi Manyike Bulls XV: TBA
Edited by Transvaal - 13-Feb-2020 at 1:31pm |
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus XV opgedateer
|
|
LeeuBrul
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Boksburg Status: Offline Points: 2260 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ek hou baie van die span - paar beseerdes terug....en hopelik perform spelers...baie van hulle kan vir hulle n plek oop speel in SR span
|
|
Once a Lion always a lion
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus skop af
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Altwee spanne lyk lus vir hardloop
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus het 'n goeie beweging gehad waar die bal liggies oor die verdedigingslyn geskop is, en La Grange het gevat en weer vir Reynolds gegee, en amper op 'n drie uitgeloop
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bulle het gedruk, maar drie word omgekeer vir iets wat voor die drie gebeur het
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Swanepoel het nou al 'n paar keer mooi in die lyn ingekom van heelagter af en die man oor op vleuel bewerk, goeie werk
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
waterbreek op 20 minute en dis steeds 0-0
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus probeer oorgaan vir 'n maul drie maar word oor die kantlyn geboender
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Goeie duikslag van Ross Cronje wat waarskynlik nou 'n Bulle drie gestop het, op die Bulle se 7 flank Jaco Labuschagne
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Dan gooi ons oor ons hele lynstaan, swak van die haker en springers, en daarna skop die Bulle in spasie, Ulengo hardloop met die bal en gooi dan 'n wilde aangee na niemand en ons is diep in ons 22, Bulle gaan druk amper maar 11 Vleuel Mouton slaan aan reg voor die doellyn met NIEMAND naby aan hom nie
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Goeie lynskop van Swanepoel, van sy 5 tree lyn uit binne die Bulle se helfte
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Reynolds druk vir die Leeus
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
#Friendly - #LionsXV 5 vs #BlueBullsXV 0 - 32m - TRY Shaun Reynolds
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
#Friendly - #LionsXV 7 vs #BlueBullsXV 0 - 32m - CONVERSION Shaun Reynolds
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Amper onderskep deur Ulengo...as hy dit gevat het was hy weg, was so op die halflyn
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Leeus staan 2de keer 'n strafskop by 'n skrum af
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Bulle skop 'n strafskop oor van binne hulle helfte
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
#Friendly - #LionsXV 7 vs #BlueBullsXV 3 - 36m - PENALTY Chris Smith
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
3rde skrum strafskop teen die Leeus
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
#Friendly - #LionsXV 7 vs #BlueBullsXV 3 - HALF TIME
|
|
PaBz0r
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2759 |
Post Options
Thanks(0)
|
Hoe lyk Roelof?
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Ouens wat goed vertoon het 1ste helfte, ek dink Ross was goed, Mollentze lyk lus vir rugby, Swanepoel ook goed gelyk en 2 goeie lynskoppe
|
|
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
Goeie steel by 'n ruck van die Leeus haker Janse van Rensburg
|
|
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |