The Lions next play the Ospreys at Ellis Park in the URC on 17 May 2025, kickoff is at 17:15 |
3rd/4th place playoff - NZ vs Wales |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Author | ||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() Posted: 29-Oct-2019 at 11:23am |
|
Vrydag as meeste van ons seker by die werk is. NZ behoort ook seker in elk geval te wen
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1545 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hier kom dit...
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1545 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Julle weet dit...
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1545 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Who cares?
![]() ![]() |
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
Leeubok ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Location: KZN Status: Offline Points: 4954 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
![]() Ja kyk, ek weti waarom hou hulle nog hierdie game nie. Wie gee om wie 2de, 3de of 4de kom???
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Baie spelers se internasionale loopbane kom tot 'n einde met die game : Kieran Read Alyn-Wyn Jones Ben Smith Moontlik ook: Ryan Crotty Joe Moody Dane Coles SBW Blykbaar gaan Garces ook aftree na die Finaal. Het gedink Sam Whitelock gaan ook aftree, maar niks is bevestig nie en hy word deur sommiges gesien as die volgende AB kaptein. Persoonlik dink ek hy is verby sy beste en hy was uiters swak laas naweek. |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Oja, en dit is ook Hansen en Gatland se laaste wedstryd met hul spanne. Hansen is betrokke by die All Blacks van 2004 af. So dit is nou 4 Wereldbeker siklusse (16 jaar in totaal).
Edited by TunaLion - 29-Oct-2019 at 2:09pm |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Attie Karate ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1545 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weet nie of daar weer 'n afrigter sal wees wat so oorheers soos Hansen nie, maar bygê dis wat ek gedink het van Henry. Dalk Roberston van Crusaders?
|
||
Up the Vaal!
|
||
![]() |
||
PaBz0r ![]() Koning Leeu ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Pretoria Status: Offline Points: 2786 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Robertson moes voor NZ so begin dip het betrek geword het. Om vir 16 jaar betrokke te wees is n lang tyd. Wonder of mens nie bietjie vas gevang word in die tipe spel en agter bly nie. Dit het verseker gewerk vir 2 bekers maar die laaste 2 jaar was hulle bietjie af.
|
||
![]() |
||
TunaLion ![]() Koning Leeu ![]() ![]() Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1856 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Hansen het aanbeveel dat Ian Foster aangestel word om by hom oor te neem. Hy is soos tans n assistent en is by die All Blacks van 2012 af. Sal maar sien wat gebeur want persoonlik sou ek ook Robertson aanstel. Oja, hierdie is ook die laaste All Black game met Steve Tew as CEO aangesien hy aftree aan die einde van die jaar. So vir die All Blacks is dit omtrent die einde van n era vir so baie redes en so baie wat verander na hierdie game.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
![]() |
||
Niela ![]() Ervare Leeu ![]() Joined: 29-Apr-2019 Location: Johannesburg Status: Offline Points: 515 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Looks like these Guys are getting a start this weekend. Whitelock not in the 23. Perhaps he would be the next captain , but not sure if he is the best lock. With Brodie and Scott in the mix
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Skop 11 uur vanoggend af. NZ met 15 sou ek se.
New Zealand 15 Beauden Barrett, 14 Ben Smith, 13 Ryan Crotty, 12 Sonny Bill Williams, 11 Rieko Ioane, 10 Richie Mo'unga, 9 Aaron Smith, 8 Kieran Read (captain), 7 Sam Cane, 6 Shannon Frizell, 5 Scott Barrett, 4 Brodie Retallick, 3 Nepo Laulala, 2 Dane Coles, 1 Joe Moody Substitutes: 16 Liam Coltman, 17 Atu Moli, 18 Angus Ta'avao, 19 Patrick Tuipulotu, 20 Matt Todd, 21 Brad Weber, 22 Anton Lienert-Brown, 23 Jordie Barrett Wales 15 Hallam Amos, 14 Owen Lane, 13 Jonathan Davies, 12 Owen Watkin, 11 Josh Adams, 10 Rhys Patchell, 9 Tomos Williams, 8 Ross Moriarty, 7 James Davies, 6 Justin Tipuric, 5 Alun Wyn Jones (captain), 4 Adam Beard, 3 Dillon Lewis, 2 Ken Owens, 1 Nicky Smith Substitutes: 16 Elliot Dee, 17 Rhys Carre, 18 Wyn Jones, 19 Jake Ball, 20 Aaron Shingler, 21 Gareth Davies, 22 Dan Biggar, 23 Hadleigh Parkes |
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
So eerste drie gaan aan die loskop van die All Blacks wat omtrent 25 meter moes sprint vir die drie. Goeie offload van Read na hom
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Doelskop ook oor, 7-0 na 6 minute, en sorry die offload was van Retallick
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
BB druk NZ se 2de, 12-0 na 13 minute, het netjies deur 'n gaping gesny en 4 verdedigers geklop
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
doelskop ook oor, 14-0
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Wallis oor die doellyn maar opgehou, was van 'n maul na 'n lynstaan na 'n strafskop
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Goeie drie van Wallis se Heelagter, dink dit was 'n verdedigingsfout van Mo'unga
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Doelskop oor, 14-7 vir NZ na 20 minute
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Altwee spanne speel lekker hardloop rugby, dink nie dit gaan more so wees nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Strafskop vir Wallis, 14-10 na 26 minute, so hulle wys met die gaan vir pale dat hulle wil wen
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Drie en doelskop NZ, 21-10 na 36 minute, Ben Smith het gedruk, kan nie glo dat hy nie in die semi gespeel het nie
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
wow...nog 'n goeie drie deur Smith...in die hoekie en lekker afstamp op die verdediger, hoekom was hy nie in die semi nie?
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Doelskop oor, 28-10 en dis rustyd
|
||
![]() |
||
Transvaal ![]() Admin Group ![]() Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 40266 |
![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
|
Weer 'n goeie lopie van Smith, maar hy word gestop, maar die beweging loop uiteindelik op 'n drie uit vir die buitesenter Crotty.
|
||
![]() |
Post Reply ![]() |
Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |