The Lions next play Montpellier in France in the Challenge Cup on 11 January 2025, kickoff is at 19:30 |
Ordentlike JHB Buurte |
Post Reply | Page 12> |
Author | ||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
Posted: 10-Apr-2019 at 4:51pm |
|
Goeie Dag Almal Ek trek binnekort terug SA toe en het werk gekry by n firma in Marlboro (JHB). Ek moet nou verblyf soek, maar ek ken glad nie JHB en die buurte daar nie. Wat sal n ordentlike buurt wees om in te bly wat relatief naby is aan Marlboro? Asb, enige advies sal waardeer word, ek sukkel erg met al die opsies en al die onsekerheid van die areas.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dis bietjie moeilik, Marlboro is reg langs Alexandra, so dis eintlik 'n baie gaga plek om te bly. Ek gaan raai enige iets wes van die M1 as jy regtig naby aan die werk wil bly, maar dis dalk duur daar, of dalk aan die oostekant by Linbro park AH of Lakeside/Thornhill, ek ry elke dag daar verby met die Gautrein en daar is nuwe ontwikkelings daar.
Is dit net jy of 'n gesin ook?
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Edenvale is ook 'n opsie maar jy gaan skrik as jy die verkeer sien
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Hi Transvaal, baie dankie, ekt gedink dit is gaga want ek lees die afgelope ruk van al die proteste daar in Alexandra, so ek is maar baie skrikkerig. Dit is net ek en ekt ook geen troeteldiere nie, so ekt gedink dit gaan maklik wees, maar hoe meer ek soek, hoe meer moeilik word dit. Daar is so baie plek name dat ek heeltyd op n kaart die plekke moet opsoek en dan weet ek steeds nie of dit n nice buurt is of nie.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Eish Maar ek begin aanneem as mens in JHB bly, moet mens gewoond word aan verkeer? Of kan mens slim wees en somehow agterpaaie ry?
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dalk is die beste dat jy 'n woonbuurt kies en dan se ons virt jou gaga of lekker. Marlboro gaan ek se is gaga
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Dalk kan jy ook uitvind of jou werk 'n bussie het wat mense op en aflaai by die Marlboro gautrein stasie, as hulle het kan jy basies enige plek naby 'n gautrein stasie wees soos Sandton, Rosebank, Midrand, Hatfield, Centurion, Rhodesfield (Waar ek elke dag op en afklim)
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie dankie, sal so maak
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Vir my werk het ek ongelukkig n kar nodig om na kliƫnte te kan uitgaan en so, maar dit sou awesome gewees het. Thx, Transvaal.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Alberton
|
||
Up the Vaal!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Is Morningside n goeie buurt? En wat van Woodmead?
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Morningside is tops, een van die gesogte buurte in JHB, Woodmead seker ook maar agter Morningside
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Nog n laaste paar... Fourways? Sunninghill? Bryanston?
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Transvaal
Admin Group Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 39968 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Daai is almal goeie / duur buurte
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Thx Transvaal. Ek hoop maar ek kry n nice plekkie wat nie te duur is nie, anders lyk dit of ek ver gaan bly van die werk.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Attie Karate
Koning Leeu Joined: 31-Mar-2016 Status: Offline Points: 1519 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Bly eerder verder met meer verkeer as wat jy iewers nader bly, maar jy lewe nie so lekker nie. Dis net my opinie. Ongelukkig dink ek jy gaan baie rondtrek die volgende paar jaar om 'n lekker buurt te kry. Sterkte.
|
||
Up the Vaal!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Thx Attie, sal dit in gedagte hou. Is ook moeilik om verblyf te probeer organiseer van so ver af sonder dat ek die plekkies self kan sien.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Vanwaar af kom jy terug as ek mag vra?
|
||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 195 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Koop jy of soek jy plek om te huur?
Huis of meenthuis? Hoe groot huis?
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Windhoek. Het hier gebly vir amper 5 jaar nou.
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Vir eers sal ek huur. Hang af van die koste. Dink huis sal baie wees, so soek n meenthuis vir eers, tensy ek n huis vir goedkoop kan kry natuurlik. |
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Vaal Leeu 3
Ervare Leeu Joined: 04-Mar-2017 Location: Sasolburg Status: Offline Points: 647 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Ah ok. Alle voorspoed vir jou diekant!
|
||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 195 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Tussen fourways en marlboro is daar baie meenthuise te huur en almal redelike goeie buurte
|
||
Blou
Welpie Joined: 30-Mar-2016 Status: Offline Points: 195 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
as jy huis wil koop is Randburg redelik goed. Hier is ons een tans te koop.
|
||
TunaLion
Koning Leeu Joined: 30-Mar-2016 Location: Ellis Park Status: Offline Points: 1824 |
Post Options
Thanks(0)
|
|
Baie dankie!!
|
||
Go LIONS!!!!!
|
||
Post Reply | Page 12> |
Tweet
|
Forum Jump | Forum Permissions You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |