LionsWorld Forum : Lojaliteit?
Subject: 9348
Posted: 11-Mar-2022 at 10:41am
Ek voel dieselfde as TunaLion
Uit "Lojaliteit" kan ek nooit 'n ander span ondersteun nie en sal eerder gras sny, kar was of golf speel op 'n Saterdagmiddag as om geld en tyd te mors op rugby.
Dit is ook nie mooiweersondersteuners nie - ons is die ouens wat wedstryd na wedstryd op die Park was in 2010, wat ondersteun het toe ons 'n reeks friendlies gespeel het omdat ons uit SR geskop was. Ek dink een van die grappies op die forum daardie tyd was "Hoop is ook 'n strategie" maar die situasie op die oomblik lyk verby hopeloos.
Subject: 9348
Posted: 11-Mar-2022 at 9:20am
Nes Transvaal is ek ook al 'n Transvaal/Leeu supporter vandat ek kan onthou - 60 jaar+ - deur die goeie en slegte tye maar nou is ek gatvol!
Ek stem saam met alles wat almal hier noem en sê.
Ek het in Aug 2021 'n mail aan die GLRU gestuur en toe ook gevra hoekom is die Media Kommunikasie so swak? Al die ander unies is ons vêr voor met nuus; transfers; nuwe aanstelling/aankope asook beserings.
As die verantwoordelike persoon nie sy/haar job doen nie - raak onslae van hom/haar want ons is altyd in die donker soos mushrooms.
As Ondersteuners het ons norm ook gedaal as gevolg van die swak bestuur; afrigting en prestasies.
PRESTASIES/AFRIGTING
1 - Ons wil nog na elke verloor "vir Cash 'n kans gee want ons het maar net met 8 punte teen Leinster verloor". Dis bullshit man! Ons is nou al tevrede met 'n amperse wen want 8 punte is nie sover soos 30 punte wat al die Pundits voorspel het nie.
2 - Ons hou sekere spelers in posisies wat nie daar hoort nie, EW VILJOEN wat so stadig soos 'n krap is en seker met skaatse speel want hy gly die hele blerrrie tyd; PJ BOTHA wat week na week nie sy springers kan vind nie en die bal oor die lynstaan gooi as ons op die opponente se doellyn is al word dit waar hy moet gooi in sy oor gefluister;  al die AFRIGTERS - Die meeste ouens lyk vir my onfiks en in die verlede waar ons al die ander spanne die laaste 20 min mal gehardloop het lyk dit of hulle ons nou mal hardloop. Die agterlyn hardloop skeef en daar is amper nooit iemand wat dit probeer reguit maak nie - ondersteuning bestaan nie en dan is daar nog die ge-bokspring wat my taai maak;
die lynstane - ons verloor te veel daarvan op kritieke tye en kompeteer omtrent nooit nie; die dryf bewegings naby die ander spanne se doellyn - ons word baie vinnig geneutraliseer maar hou aan hoekie toe skop; die losgemale staan ons nou al en ronddraai en kompeteer nie - ander spanne vat ons balbesit baie keer daar weg; ons skop al ons balbesit (9;10;15) dom weg en dan word daar nie opgevolg nie; ens ens ens....
BESTUUR
1 - Geldsake moet uitsorteer word. Ons is besig om van ons min goeie spelers ook te verloor.
2 - Wie is die Media Peroon? Doen asb die moeite om die Ondersteuners INGELIG TE HOU.
3- Wie het besluit dat die URC en CC uitt 2 groepe moet bestaan en hoekom word die URC spelers so    beskerm?
4 - Wie het die CC Afrigter aangestel? Hy is by myle vêr uit sy diepte uit. Vervang hom ook.
Die CC se Kaptein en die ander stutte moet op dieet gaan al is hy 'n "nice guy".
5 - Kry 'n Sport Sielkundige om die spelers se koppe reg te kry.
Ek lees die ou van ROC sê dat rugby 'n familie dag moet wees maar met die lawwe toegang en kospryse is dit nie moontlik nie.
Toe ek nog 'n laaitie was het rugby 10uur begin met LAERSKOLE; HOëRSKOLE; SUB-UNIE; ROOIBOKKE (B-SPAN) en dan die HOOFWEDSTRYD.
Skuif van die wedstryde na kleiner stadions toe soos wat in NZ en UK gebeur.
Hoe kan ons al hierdie griewe oordra aan die Unie TRANSVAAL?
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 9:00pm
Almal wil hierdie situasie probeer vergelyk met wat ander spanne deurgegaan het onlangs, maar jammer, niks van die ander top spanne vergelyk met waar deur ons die laaste paar jaar deurgaan.
Het die Bulle onlangs (professionele era) onder op die CC log beëindig met hul top span soos wat ons laas jaar gedoen het? Het die Bulle 3 (professionele era) keer in 'n ry teen die Pumas verloor, waar van die games pakslae was?
Ek dink dit is beter om ons te begin compare met die Kings, want hel, waar deur ons tans gaan is eerder in lyn met hulle.
My punt is, nooit, maar nooit in die professionele era sal die ander franchises naby kom aan so 'n patetiese paar jaar soos wat ons tans het, terwyl die bestuur dit net toe laat en die ondersteuners soos volstruise hulle koppe in die sand steek en wag vir dit om van self verby te waai. Hel, die enigste seisoen wat vergelyk met waar deur ons tans gaan is die Bulle se SuperRugby seisoen van 2002, maar toe maak hulle op daarvoor om die CC te wen daardie jaar en ons in die finaal te verneder. Daardie einste span het darem toe (afrigter en al) actually regtig gebou tot die 2007 SR wen, met 'n klomp CC titels along the way.
Ons praat altyd van bou en blameer dit op geld, hel man, in 2002 het ons die meeste toeskouers by verre in SA gehad en dus die grootste potensiaal om geld te maak, hoe het ons dit laat glip en toegelaat om in hierdie rammel te verander.
Hel man, enige bestuur wat ooit 'n maatskappy so sou bestuur sou afgedank word summier en die aandeelhouers sou antwoorde en bloed soek. Hier is ons ondersteuners net all too happy om dit weg te waai as net nog 'n fase.
Hoe kan julle dit net aanvaar?
Ek weet nou al ek is seker die minste populêre mens hier en Transvaal gaan my seker binnekort verban van die site, maar jammer, hierdie is onaanvaarbaar waar deur ons tans gaan. Altmann moet van sy high horse af klim en besef hy is deesdae net so veel te blameer soos die res van die lot. Ja, hy mag ons gered het van bankrotskap destyds, maar vir wat? Om van vernedering tot vernedering te moet "oorleef" en die whipping boys te moet word in nie net die URC, maar ook die CC???
Hel man, al het ons dubbel so veel punte aangeteken vanjaar as wat ons het, sou ons points difference steeds in die minus wees. Dan wil mense nog praat van Jaque Fourie wat 'n miracle worker op defence is. En as ons swak doen, blameer die afrigters dit op die spelers en hul "min hart", plaas wys hulle bietjie hart en ruggraat en bedank of probeer actually die spelers fiks kry, motiveerd en laat hulle net die basics regdoen. Kyk in watse shape is ons CC kaptein en sê vir my ons is 'n professionele span en well oiled machine. As ons net 'n game kon gaan sonder enige brainfarts en die basics net kon doen, sou dit beter wees, maar ons kan skaars die bal in 'n lynstaan ingooi.
So ja, ek was lief vir die idee van die Leeus en hulle brand van rugby. Maar daardie brand beteken niks as jy nie eers meer driee kan druk en almal lag jou uit wanneer hulle hoor jy is 'n Leeu. En nou dat ek bietjie ervaring in die lewe het en bietjie probeer logies dink oor dinge, kan ek besef hoe swak ons bestuur doen en hoe min hulle actually vir die span voel. Dit het my gelei dat ek hierdie einste liefde vir die Leeus begin betwyfel het en ek nie meer weet hoekom ek lojaal moet wees aan so 'n bestuur nie.
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 8:26pm
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 3:36pm
Ek dink jy som pretty much presies hoe ek voel mooi op, Leeubok. Ek kyk glad nie meer rugby nie en wanneer ek doen, is ek net die bliksem in van vooraf oor die basiese foute soos ingooi in die lynstane wat ons nie kan doen nie.
Ek mis regtig om rugby te kyk waar ons 'n kans staan om te wen. Ek mis om uit te sien na wedstryde en die log dop te hou en te kan droom van moontlike semi finale.
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 2:47pm
Ek sal ook altyd lojaal bly en nooit n ander span ondersteun nie. Ek bly al sedert 2006 in KZN maar ek hou net so min van die sharks as wat ek van wp hou. Maar hierdie patetiese geploeter maak dat ek eenvoudig nie rugby kyk nie. Maak dit van my n slegte ondersteuner? Ek gee nie om nie, die unie verdien amper nie ons ondersteuning met hul huidige indifference nie
Ek stem nie saam tvl dat hierdie net n fase is nie. Geen span verloor 10 wedstryde in n ry en gaan maar net aan met business as usual. As dit enige ander groot sa unie was het daai unie bestuur lankal ingetree.
Daar is geen ambisie by die leeus nie. Hul is gans te veel tevrede om net amper te wen, soos teen Leinster.
En dan soos al genoem is, geen bemarking van die unie nie. Probeer bietjie enige plek behalwe ellispark lions merchandise koop. Daarteenoor kry jy bulls/wp/sharks merch in elke 2de winkel
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 2:10pm
TunaLion wrote:
I am hearing so many rumours these days about Straeuli being the reason for Ackermann and Swys leaving and being one of the main reasons for our current predicament. I am starting to believe these rumours if you think back to many incidents, specially those involving Swys when he was coach and how he became ill of all the stress (probably of working with Straeli and all the crap he gave Swys).
@Niela, if only someone with your passion, willingness to adapt and hell, even try different things, maybe not all will work, but at least try them, was in charge. I would at least not feel so down in the dumps about the GLRU and team.
I just want to also touch on something that has always bothered me about the Lions, back in 2002, I remember reading an article in the Rapport where the Lions were by far the Union with the most supporters, hence probably the Union with access to most cash if managed correctly, however how is it that the Lions have the smallest media footprint?
Why do the other teams have such awesome marketing and PR teams and by extension good media coverage and after all these years we do not? Hell man, this is not hard to fix. It leaves us always looking like outsiders or a fringe team, even when we had our awesome team from 2014 to 2018.
Thanks Tuna , I am glad you can see the passion and not the criticism/scepticism.
And I too will be a lion forever , it’s my team and I support them. But I refuse to condone behaviour that is clearly destructive and detrimental to the same team I love and have so much passion for.
I must agree , I have never heard great things about Rudolph…
The CEO must be held to account , just culturally it sends a message that performance matters on all levels of any organisation.
Mark Lamberti said culture is created by “who you promote , who you demote , who you hire and who you fire”. Think about the message we are sending by keeping guys like cash (and Rudolph), it’s a problem. Think about how poorly we have treated some of the stars of our team. We’ve been involved I. More high profile player disputes than any other team I know of
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 1:49pm
I am hearing so many rumours these days about Straeuli being the reason for Ackermann and Swys leaving and being one of the main reasons for our current predicament. I am starting to believe these rumours if you think back to many incidents, specially those involving Swys when he was coach and how he became ill of all the stress (probably of working with Straeli and all the crap he gave Swys).
@Niela, if only someone with your passion, willingness to adapt and hell, even try different things, maybe not all will work, but at least try them, was in charge. I would at least not feel so down in the dumps about the GLRU and team.
I just want to also touch on something that has always bothered me about the Lions, back in 2002, I remember reading an article in the Rapport where the Lions were by far the Union with the most supporters, hence probably the Union with access to most cash if managed correctly, however how is it that the Lions have the smallest media footprint?
Why do the other teams have such awesome marketing and PR teams and by extension good media coverage and after all these years we do not? Hell man, this is not hard to fix. It leaves us always looking like outsiders or a fringe team, even when we had our awesome team from 2014 to 2018.
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 1:41pm
Goue Leeu wrote:
Vir my is dit nie 'n besluit nie.. die Leeus is in my bloed en ek sal nooit enige ander provinsiale span kan ondersteun nie. Ek het nie eers 'n sogenaamde 2de span nie want ek kan nie met enige ander span identifiseer nie. Seer maak dit seer, as dit sleg gaan, maar lojaal aan die Leeus sal ek altyd bly.
Same here, I have only ever supported the Lions, so I cannot see me supporting any other team in SA. But with the board seeming to not be able to care less and when one thinks about it, by supporting a team, you are actually supporting the board and their whims. I don't have to stomach to keep supporting such incompetent people. But like Transvaal and Goue Leeu, I won't be able to fully support another team as my own.
Subject: 9348
Posted: 10-Mar-2022 at 1:22pm
Transvaal wrote:
Ek ondersteun die Leeus vandat ek 'n 5 jarige laaitie is...so langer as 50 jaar. Vir my kom dit natuurlik soos asemhaal. Die wiel draai maar altyd, ons het nou swaar tye maar ek dink dinge sal weer regkom. Natuurlik nie vanself nie, maar ek dink 99% van ons probleem op die oomblik is geld.
I was busy typing my lengthy reply , so didn’t see yours until now.
That is the problem , “die wiel draai Altyd” is nothing more than wishful thinking . (And I’m genuinely not trying to offend anyone by saying this).
Sunderland , Ipswich Town , Sheffield Wednesday , all teams that have WON the English premier league . All playing 3rd division soccer now.
Nothing in life is guaranteed, I would rather err on the side of caution and vote for real change In this before it is too late.